Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas 11

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.9
Daniel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Ja, ons het baie lekker gebly, wonderlike wegbreek gehad. Geen bekommernis was nodig, die kompleks/woonstel was pragtig mooi en versorg. Dit was 'n aanwins om sekuriteits personeel op die perseel te hê. Hulle het 'n baie professionele diens gelewer. Ons het baie vriendelike diens ontvang. Parkering was goed geskik en veiligheid was absoluut vir seker. Dit was wonderlik om die see in die aand te kon hoor. Diens van die eienaar was uitstekend. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Maar die ligging van die verblyf was vir seker die hoogtepunt. Lieflike vakansie met die vriendelikste mense gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilza V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Ja, het baie lekker gebly. Skoon. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome Smit S
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Tops! Uitstekend. Baie veilige, skoon en goeie plek vir enigeen. Ek beplan my volgende trip Mosselbaai toe en ek sal definitief weer daar wil kom slaap. Ek het dit reeds aanbeveel vir kollegas en vriende.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Rus en vrede. Baie lekker plekkie naby aan alles en loopafstand van die strand. Een nadeel is geen WiFi, maar anders as dit baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annalize B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Lekker. Baie lekker gebly. Die plek het net 'n deeglike skoonmaak nodig.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Aug 2024

Geen WiFi nie. Geensins geniet nie. Woonstel maak opknapwerk. Woonstel maak opknapwerk. Beddegoed en linne moet opdateer word. Stil area. Geskik as jy wil gaan rus.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Douglas S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Excellent. Very neat place and the host is very helpful! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ek en my gesin het 'n wonderlike tyd gehad. Dit is baie netjies. Dit is 'n lieflike plekkie. Ek en my gesin het veilig gevoel, sal definitief weer vakansie daar hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Netjies en gemaklik. Eenheid was skoon en netjies met aankoms. Het baie lekker gebly, en ook nie baie ver van die strand af nie. Goeie kommunikasie met die eienaar, en eenheid het al benodighede gehad. Ek sal miskien dalk net meer kerse in voorraad hou, indien daar moontlikhede van beurtkrag is. Maar verder was ons baie gelukkig en gemaklik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mei 2022

'n Groot teleurstelling. Die eenheid was vuil, komberse was nie skoon, vorige gaste se seep word in die badkamerkassie opgegaar, eetgerei was vuil, alhoewel die eienaar skoon komberse, 'n nuwe pan en 'n mop gebring het nadat ek gekla het, was dit n aaklige ondervinding.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, La Palma Villas 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWp1vjlauzd7fhs5rMeMZrNw2OCo3us4rcTs1WwBgotAcCHZPQ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense 16 5 1 5 Beach Boulevard East 11 La Palma Villas 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.157453155368 22.109081232628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang