Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas 11

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 12 resensies vir La Palma Villas 11
Netheid
3.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Douglas S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas S

Excellent.

Very neat place and the host is very helpful! Highly recommended!

Roxanne L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne L

Ek en my gesin het 'n wonderlike tyd gehad. Dit is baie netjies.

Dit is 'n lieflike plekkie. Ek en my gesin het veilig gevoel, sal definitief weer vakansie daar hou.

Annalize B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize B

Lekker.

Baie lekker gebly. Die plek het net 'n deeglike skoonmaak nodig.

Hazel M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Hazel M

Geen WiFi nie. Geensins geniet nie. Woonstel maak opknapwerk.

Woonstel maak opknapwerk. Beddegoed en linne moet opdateer word. Stil area. Geskik as jy wil gaan rus.

Mark B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Netjies en gemaklik.

Eenheid was skoon en netjies met aankoms. Het baie lekker gebly, en ook nie baie ver van die strand af nie. Goeie kommunikasie met die eienaar, en eenheid het al benodighede gehad. Ek sal miskien dalk net meer kerse in voorraad hou, indien daar moontlikhede van beurtkrag is. Maar verder was ons baie gelukkig en gemaklik. Baie dankie.

Erika V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Erika V

'n Groot teleurstelling.

Die eenheid was vuil, komberse was nie skoon, vorige gaste se seep word in die badkamerkassie opgegaar, eetgerei was vuil, alhoewel die eienaar skoon komberse, 'n nuwe pan en 'n mop gebring het nadat ek gekla het, was dit n aaklige ondervinding.

Erika V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Erika V

'n Baie onsmaaklike ondervinding.

Die eenheid was vuil, komberse was nie skoon, vorige gaste se seep is in die badkamerkassie opgegaar, eetgerei was vuil, dit was 'n baie onsmaaklike ondervinding.

La Palma Villas 11 se terugvoer

Ons is jammer dat die gas na al ons pogings om haar klagtes te hanteer, steeds ongelukkig is oor haar verblyf by ons eenheid aangesien ons streef daarna om goeie diens te lewer en die eenheid steeds verder te verbeter. Dankie vir hierdie terugvoer, dit help ons om nog beter te doen. Dit is altyd vir ons ook 'n onsmaaklike ervaring, as ons gaste ongelukkig is.

La Palma Villas 11
Marius H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H

Was verskriklik lekker veilig en rustig.

Ons het alles geniet. Ander naweekgaste was baie luidrugtig en het baie geraas tot 03:40 in oggend. Voel dat reëls strenger toegepas moet word.

Jopie F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie F

Baie lekker gebly.

Sal net die bed en die eetgerei opdateer.

Reinette L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette L

Baie lekker plek. By die strand.

Lekker om daar te by, net dak-fans se toue langer maak, verder netjies. Kan maar koffie en tee, ens. uitsit.

Eben V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eben V

Sentraal geleë, en veilig.

Ek het vir 'n week gekom vir werk en het my gesin saam gebring tydens skoolvakansie. Lekker gebly in veilige area. Sentraal geleë naby aktiwiteite vir kinders. Groot pluspunt is die vol DStv. Enkele opbouende kritiek om te verbeter: Geen swartsakke gelos vir vullisdrom en skoonmaak van braai. Eenheid was effens stowwerig gelaat met ons aankoms. Groot skuifdeur na balkon was baie vuil. Beddegoed: paslaken met duvet, maar geen lakens. Geen skottelgoedseep in kombuis gelaat en handwasseep in badkamer. WiFi sal dalk meer mense lok.

Charlize P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlize P

Fantasties.

Was baie heerlik en gerieflik toegerus.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, La Palma Villas 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWp1vjlauzd7fhs5rMeMZrNw2OCo3us4rcTs1WwBgotAcCHZPQ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 12 5 1 4 Beach Boulevard East 11 La Palma Villas 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.157453155368 22.109081232628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang