La Palma Villas 35
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 62
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Joyce E - Mrt 2024
Algehele gradering
Bly plek uit die boonste rakke, omgewing was te besig vir ons.
Nico M - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was 'n lekker rustige atmosfeer.
Fg V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker en mooi uitsig.
Marcu K - Apr 2024
Algehele gradering
Was hier vir die naweek vir 'n konferensie.
Mellissa W - Apr 2023
Algehele gradering
We had a marvelous time.
Chantal T - Feb 2023
Algehele gradering
Rus vir ons siel.
Morne U - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig, skoon en gemaklik.
Gerhard L - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Netjies, skoon en gerieflik.
Morne G - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende uitsig, bekostigbaar en vriendlike mense.
Magnus D - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly welcome, very professional.
La Palma Villas 35 se terugvoer
Hi Magnus, thank you for your review. Unfortunately, we have no control over renovations being done in other apartments in the apartment complex. We trust that the renovations mentioned were completed soon after you left. Come and visit us again soon. You are most welcome. Regards, La Palma Villas 35.
Sonette S - Jul 2022
Algehele gradering
Oh the view was absolutely wonderful.
La Palma Villas 35 se terugvoer
Hi Sonette, baie dankie. Ons waardeer jou boodskap. Kom kuier gerus weer - julle is altyd welkom!
Heinrich V - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties!
La Palma Villas 35 se terugvoer
Hi Heinrich, ons is so bly dat julle julle verblyf geniet het. Kom kuier gou weer by La Palma Villas 35. Julle is altyd welkom.
Anel K - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
La Palma Villas 35 se terugvoer
Kom kuier gou weer. Julle is altyd welkom by La Palma Villas 35.
Carissa B - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en 'n pragtige uitsig.
La Palma Villas 35 se terugvoer
Kom kuier gou weer. Julle is altyd welkom by La Palma Villas 35.
Megan S - Nov 2021
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker. Ek sal enige een aanbeveel om La Palma Villas in Mosselbaai.
La Palma Villas 35 se terugvoer
Kom kuier gou weer. Julle is altyd welkom by La Palma Villas 35.
Hano D - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf
Elma D - Sep 2021
Algehele gradering
Was heerlik.
Louise P - Jul 2021
Algehele gradering
Veilig, baie netjies en skoon.
Stephan D - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was net fantasties.
Christo M - Feb 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Delete D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, veilig en die see-uitsig met toe stoep en braai is baie lekker.
Philip Z - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Izak L - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustige blyplek.
Gerda B - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik baie rustig en netjiese plek.
Marthinus O - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker ontspannend gekuier.
Willie S - Feb 2021
Algehele gradering
Excellent.
Van Rensburg S - Okt 2020
Algehele gradering
Good stay lovely location. Very pleasant.
Corrie K - Okt 2020
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Corne D - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike en ontspannend.
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker gebly dankie.
Johan D - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Natasha R - Nov 2020
Algehele gradering
Really lovely home away from home, my son absolutely loved being so close to the beach!
Lizbe R - Nov 2019
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek met asemrowende uitsig.
Belinda T - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en bitterlekker.
Ronelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Wilna B - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing met 'n fantastiese see-uitsig.
Lees meerTanya D - Aug 2019
Algehele gradering
La Palma is wonderful accommodation - home away from home!
Lerdean M - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely apartment with stunning ocean view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike woonstel met stunning see-uitsig.
Sal teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nic V - Jul 2019
Algehele gradering
Perfekte uitsig!
Annemieke O - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige plek en pragtige see-uitsig!
Lees meerSunel L - Apr 2019
Algehele gradering
Die perfekte vakansie met die mooiste uitsig en alles wat jy nodig het sommer net daar.
Lees meerRiaan H - Mrt 2019
Algehele gradering
Beste vakansie ooit.
La Palma Villas 35 se terugvoer
Hallo Riaan,
Baie dankie vir jou goeie gradering. Ons is so bly dat julle julle verblyf in ons woonstel geniet het. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Margaret
Nicolene E - Nov 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies en goeie ligging.
Trudie B - Jan 2019
Algehele gradering
Het verblyf geniet. Plek goed toegerus.
La Palma Villas 35 se terugvoer
Beste Trudie,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Ons is bly julle het dit geniet.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Margaret
Mannie T - Nov 2018
Algehele gradering
Voel soos jou persoonlike huis by die see.
La Palma Villas 35 se terugvoer
Beste Mannie,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Ons is ook so bly julle het dit geniet.
Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete,
Margaret
Vivienne R - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike rustige naweek, en perfek geleë om by alles in Mosselbaai en omliggende gebiede uit te kom.
Lees meerLa Palma Villas 35 se terugvoer
Good day Vivienne,
Baie dankie vir jou wonderlike gradering. Ek is bly julle het lekker gebly, kom gerus weer.
Groete
Niel
Tanya A - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike kuiertjie.
La Palma Villas 35 se terugvoer
Hi Tanya, baie dankie vir jou wonderlike gradering. Ek is bly julle het lekker gebly, kom gerus weer.
Groete, Niel
Simone A - Jul 2018
Algehele gradering
Lieflike wegbreek!
La Palma Villas 35 se terugvoer
Hi Simone, baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons is baie bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer. Groete, Niel.
Anele H - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en fantasties geleë. Wonderlike fasiliteite vir alle weersomstandighede.
La Palma Villas 35 se terugvoer
Hi Anele, baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons is baie bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer. Groete, Niel.
Marlene W - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike en professionele diens met huislike atmosfeer in blyplek!
La Palma Villas 35 se terugvoer
Hi Marlene, baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Niel.
Sharlene P - Jul 2018
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker gewees!
La Palma Villas 35 se terugvoer
Hi Kiewiet, baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Niel.
Tiaan R - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike tyd by die see met 'n puik ligging.
La Palma Villas 35 se terugvoer
Baie dankie Tiaan, ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Groete, Niel.
Lizette D - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties!
La Palma Villas 35 se terugvoer
Beste Lizette,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Niel
Willie K - Jan 2018
Algehele gradering
Was baie lekker met alles wat ons benodig het.
Marna N - Mei 2018
Algehele gradering
Perfek geleë en asemrowende uitsig!
Lees meerTrevor B - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik, met pragtige uitsig.
Berna W - Sep 2017
Algehele gradering
Tops
Izanne P - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike see-uitsig wegbreek!
La Palma Villas 35 se terugvoer
Beste Izanne,
Baie dankie vir jou wonderlike gradering. Ek is bly julle het lekker gebly, kom gerus weer.
Groete,
Niel
Su-anie E - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, loopafstand van strand af, baie netjiese woonstel.
La Palma Villas 35 se terugvoer
Ai Su-anie, baie dankie vir jou wonderlike gradering. Ek is bly julle het lekker gebly, kom gerus weer.
Groete,
Niel
Marita V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie veilig en naby die see.
Melani D - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker naby die strand, sentraal geleë in Mosselbaai.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 35, La Palma Villas, Beach Boulevard-Oos 41, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang