Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas 35

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Michael W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A very pleasant stay, would definitely recommend the flat. What a beautiful flat, all neat, clean and tidy. Linen is beautiful. Lovely view and an enclosed balcony from the fourth floor. We really had a lovely stay. The walks on the beach were fabulous. Very safe. Undercover parking. Premises also have full security. All appliances in the kitchen are clean and a real pleasure to use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Varisa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lieflik! Ek en my gesin het baie lekker gebly by La Palma, die huis was skoon, netjies en het verskriklik lekker geruik, die ontvangs was ook baie goed. Ek sal hierdie huis baie sterk aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joyce E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Bly plek uit die boonste rakke, omgewing was te besig vir ons. Stunning akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Uitstekend. Baie netjies en pragtige see uitsig. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marcu K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Was hier vir die naweek vir 'n konferensie. Dit was vreeslik mooi en skoon, uitstekende uitsig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nico M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Dit was 'n lekker rustige atmosfeer. Kon ons lekker uitrus en 'n wonderlike see-uitsig. Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fg V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie lekker en mooi uitsig. Alles netjies skoon. Sal net graag sien dat daar vir eerste aand en oggend koffie, suiker en melksakkies teenwoordig is. Ons vlug was met 'n uur vertraag en met ons aankoms daar was winkels reeds gesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellissa W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

We had a marvelous time. We loved everything about the place, we definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal T
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Rus vir ons siel. Die verblyf was perfek! Pragtige uitsig, heerlik geslaap en die lekkerste area!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne U
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Mooi uitsig, skoon en gemaklik. Geen ekstras soos handeseep, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 35, La Palma Villas, Beach Boulevard-Oos 41, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6RzRiPzWPdDMDumA7Uac8GA8GpuAnWSFSTpkYZaD7236pQ9Weu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 Unit 35, La Palma Villas 41 Beach Boulevard East 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.157303766386 22.109526693821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang