Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas 4

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir La Palma Villas 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sanita V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanita V

Enjoyed my stay at La Palma Villas 4.

Good and within walking distance from the beach. Safe for children, and I could do my laundry.

La Palma Villas 4 se terugvoer

Baie dankie, Sanita.

La Palma Villas 4
Henry B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B

Eienaar was baie vriendelik.

Dit was die gehalte plek vir my. Baie lekker see lig gesond baie pragtige uitsig. Sal weer na die akkommodasie toe gaan.

La Palma Villas 4 se terugvoer

Baie dankie

La Palma Villas 4
Anika S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika S

Die akkommodasie was wonderlik, ons sal beslis weer terug wees.

Ons het baie lekker gebly, die eienaar het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons sal beslis weer hier bly volgende jaar.

Elma W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma W

Baie lekker gebly en goed gelee, binne loop afstand van alles af.

Baie lekker gebly, dankie.

Nicolene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Baie lekker plekkie naby aan die strand geleë.

Ook baie skoon en veilig, winkeltjies en restaurant is stapafstand.

Liesl B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Die behuising val in 'n ontsoutingsarea, wat beteken dat ons geen loadshedding gehad het nie. Dit is definitief 'n pluspunt.

Die strand-toegang is regtig baie naby en gerieflik. Hierdie was 'n huis weg van die huis. Die eienaars wat ons ontvang het, is baie gasvry en vriendelik. Negatief: Geen WiFi en banke se kussings is baie dun.

Sunel V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel V

Geniet.

Ons het lekker gebly. Die eienaars was met ons aankoms daar en was baie behulpsaam. Ons sal weer gaan kuier.

Anthonie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie D

Genotvol.

Strand is naby en veilig. Vriendelike en ontvanklike eienaars.

Chris W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris W

Gerieflik, vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly by La Palma 4, sal hulle verseker aanbeveel, diens was baie vriendelik.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, La Palma Villas 4, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23f64eade489f536189be9275ae2fb6877e9a3e8bc37835db5919f63f38c43d286faea8c26237901ecf0c02496eaea02858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Beach East Boulevard La Palma Villas 4 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157332620217 22.109017074108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang