Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, La Palma Villas 4, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Palma Villas 4 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks geleë in die bekende Diaz-strand, Mosselbaai.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer wat na 'n omheinde patio met 'n ingeboude braai en stapeldeure oopmaak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel beskik oor 'n goed versorgde tuin en het privaat toegang tot die strand.

Hierdie kompleks is naby Diaz Hotel, die waterpark, verhitte swembaddens en 'n gimnasium. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek in die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir La Palma Villas 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, La Palma Villas 4, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma Villas 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, La Palma Villas 4, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23f64eade489f536189be9275ae2fb6877e9a3e8bc37835db5919f63f38c43d286faea8c26237901ecf0c02496eaea02858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Beach East Boulevard La Palma Villas 4 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157332620217 22.109017074108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang