Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas No 21

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Tiaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir La Palma Villas No 21
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie lekker.

Ja, dit was baie gerieflik en rustig, alles werk. Dit was baie lekker gewees.

Nicolene V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene V

Beperk en vervelig!

1. Verblyf was lekker. Sal dit waardeer as gaste op vooraf ingelig word rondom die braai, wat verkieslik houtskool moet wees en nie hout nie, sodat gaste voorberei kan wees. 2. Volgens reëls, geen geraas na 23:00 nie. Maar van die inwoners verwag ons moet almal om 20:00 slaap. Ek kom baie lankal aan met woonstelle en het nog nooit so 'n probleem gehad nie.

Vanaf R1 190
R1 190 R893
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 190
R1 190 R893
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb67e245063f40581ecfd5ed534236875ca3946caaa1594f755f4648a55927a50a4eba987b84729175c7651793bde94e1aec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R893 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Beach East Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157192790022 22.109143137932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang