Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas No. 40

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hannelize J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Naweek met kind en groot ouers. Definitief waarde vir geld! Baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlisle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

My family het gese ons gaan weer kom na La Palma 40. Dit was nou 1 vir die boeke. Ons almal het dit geniet. Dit was baie baie lekker en baie dankie. Alles in die huis was mooi en alles het net ingepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Liewe Carlisle, Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly om te hoor julle was tevrede met die eenheid en ons waardeer julle terugvoering. Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Maggie

Venique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Uitstekende ligging. Die weer was onplesierig die eerste 2 dae dat ons sommer 'n ekstra nag langer gebly het. Ons het baie lekker gebly en die pluspunt was dis stapafstand na die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Liewe Venique, Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly om te hoor julle was tevrede met die eenheid en ons waardeer julle terugvoering. Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Maggie

Edwenah D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Memorable. Awesome place, kids love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Dear Edwenah Thank you for your positive feedback. We hope to welcome you again. Regards, Maggie

Rita-lize C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Ongelooflike mooi uitsig! Die woonstel is regtig baie goed geleë , skoon, netjies en alles daarin wat jy nodig het, kan regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Liewe Rita-Lize, baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly om te hoor julle was tevrede met die eenheid en ons waardeer julle terugvoering. Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer. Vriendelike groete. Maggie

Melanie V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Ongelooflik lekker. Dit was nou die beste wegbreek. Die woonstel was skoon, en alles wat ons nodig gehad het was daar. Maggie is regtig die beste gasvrou en ek sal enige tyd La Palma Villas No. 40 aanbeveel. Kan nie wag vir ons volgende vakansie nie. Baie dankie, Maggie. Alles was net van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Liewe Melanie, Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly om te hoor julle was tevrede met die eenheid en ons waardeer julle terugvoer. Vriendelike groete, Maggie

Martin P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Uitstekende ligging en waarde vir geld! Ons het baie lekker gekuier en die ligging van die woonstel is perfek as jy die strand geniet. Die kommunikasie van Maggie was ook baie goed. Dankie, ons sal verseker weer so maak! Die WiFi het afgegaan op die 2de aand, maar ek is nie seker hoekom nie. Die kwaliteit van die WiFi was wel goed terwyl dit aan was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Liewe Martin. Weereens baie dankie dat julle gebruik gemaak het van ons eenheid vir julle kort wegbreek. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Maggie.

Christa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Easy access to the beach, secure complex with a view of the ocean, good communication with agents, and no problem collecting/returning keys. Recommended. No complaints, can recommend it. Great for larger families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Dear Christa. Once again thank you for choosing La Palma Villas No.40 and thank you for your feedback. We hope to host you again in the future. Kind regards, Maggie

Nolan E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Heerlik, vriendelik en asemrowend. Kliëntediens was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Liewe Nolan. Baie dankie dat julle gebruik gemaak het van ons eenheid vir julle kort wegbreuk. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Maggie.

Astrid L
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Vinnig, maar lekker. Als was skoon en bruikbaar. Die kombuis is goed ingerig. Daar was net 'n bakkie met ou stink vleis in een van die kaste. Dit het nie lekker geruik toe ons die kas oopmaak nie. Die wasmasjien is ook nie baie water besparend nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Liewe Astrid, Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly om te hoor julle was merendeels tevrede met die eenheid en ons waardeer julle terugvoer. Ons neem kennis van julle terugvoer, dit help ons om ons eenheid in die toekoms beter in te rig vir nuwe gaste. Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Maggie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3c28a0e8a2e3f0aa384e0933ff087d17e9a341c77441b31d3859819b37677da8706328ef5d2a3aee8d15913560e966c803a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Beach E Blvd, Die Voor Bay Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.157362302066 22.109122806177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang