Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas No. 40

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir La Palma Villas No. 40
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hannelize J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize J

Naweek met kind en groot ouers.

Definitief waarde vir geld! Baie gerieflike verblyf.

Carlisle V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlisle V

My family het gese ons gaan weer kom na La Palma 40.

Dit was nou 1 vir die boeke. Ons almal het dit geniet. Dit was baie baie lekker en baie dankie. Alles in die huis was mooi en alles het net ingepas.

La Palma Villas No. 40 se terugvoer

Liewe Carlisle,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly om te hoor julle was tevrede met die eenheid en ons waardeer julle terugvoering.

Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer.

Vriendelike groete,
Maggie

La Palma Villas No. 40
Venique V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venique V

Uitstekende ligging.

Die weer was onplesierig die eerste 2 dae dat ons sommer 'n ekstra nag langer gebly het. Ons het baie lekker gebly en die pluspunt was dis stapafstand na die strand.

La Palma Villas No. 40 se terugvoer

Liewe Venique,

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons is bly om te hoor julle was tevrede met die eenheid en ons waardeer julle terugvoering.
Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer.

Vriendelike groete,
Maggie

La Palma Villas No. 40
Edwenah D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edwenah D

Memorable.

Awesome place, kids love it.

La Palma Villas No. 40 se terugvoer

Dear Edwenah

Thank you for your positive feedback.

We hope to welcome you again.

Regards,
Maggie

La Palma Villas No. 40
Rita-lize C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita-lize C

Ongelooflike mooi uitsig!

Die woonstel is regtig baie goed geleë , skoon, netjies en alles daarin wat jy nodig het, kan regtig aanbeveel.

La Palma Villas No. 40 se terugvoer

Liewe Rita-Lize, baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly om te hoor julle was tevrede met die eenheid en ons waardeer julle terugvoering. Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer. Vriendelike groete. Maggie

La Palma Villas No. 40
Melanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Ongelooflik lekker.

Dit was nou die beste wegbreek. Die woonstel was skoon, en alles wat ons nodig gehad het was daar. Maggie is regtig die beste gasvrou en ek sal enige tyd La Palma Villas No. 40 aanbeveel. Kan nie wag vir ons volgende vakansie nie. Baie dankie, Maggie. Alles was net van die beste.

La Palma Villas No. 40 se terugvoer

Liewe Melanie, Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly om te hoor julle was tevrede met die eenheid en ons waardeer julle terugvoer. Vriendelike groete, Maggie

La Palma Villas No. 40
Martin P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P

Uitstekende ligging en waarde vir geld!

Ons het baie lekker gekuier en die ligging van die woonstel is perfek as jy die strand geniet. Die kommunikasie van Maggie was ook baie goed. Dankie, ons sal verseker weer so maak! Die WiFi het afgegaan op die 2de aand, maar ek is nie seker hoekom nie. Die kwaliteit van die WiFi was wel goed terwyl dit aan was.

La Palma Villas No. 40 se terugvoer

Liewe Martin. Weereens baie dankie dat julle gebruik gemaak het van ons eenheid vir julle kort wegbreek. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Maggie.

La Palma Villas No. 40
Christa V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Easy access to the beach, secure complex with a view of the ocean, good communication with agents, and no problem collecting/returning keys. Recommended.

No complaints, can recommend it. Great for larger families.

La Palma Villas No. 40 se terugvoer

Dear Christa.
Once again thank you for choosing La Palma Villas No.40 and thank you for your feedback. We hope to host you again in the future.
Kind regards,
Maggie

La Palma Villas No. 40
Nolan E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan E

Heerlik, vriendelik en asemrowend.

Kliëntediens was tops.

La Palma Villas No. 40 se terugvoer

Liewe Nolan.
Baie dankie dat julle gebruik gemaak het van ons eenheid vir julle kort wegbreuk. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Maggie.

La Palma Villas No. 40
Astrid L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid L

Vinnig, maar lekker.

Als was skoon en bruikbaar. Die kombuis is goed ingerig. Daar was net 'n bakkie met ou stink vleis in een van die kaste. Dit het nie lekker geruik toe ons die kas oopmaak nie. Die wasmasjien is ook nie baie water besparend nie.

La Palma Villas No. 40 se terugvoer

Liewe Astrid,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly om te hoor julle was merendeels tevrede met die eenheid en ons waardeer julle terugvoer. Ons neem kennis van julle terugvoer, dit help ons om ons eenheid in die toekoms beter in te rig vir nuwe gaste.

Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer.

Vriendelike groete,
Maggie

La Palma Villas No. 40
Sonika V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonika V

Plek is baie netjies. Sekuriteit is goed.

Baie lekker gebly. Plek is netjies en 'n baie mooi uitsig oor die see.

La Palma Villas No. 40 se terugvoer

Liewe Sonika,

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons is bly om te hoor julle was tevrede met die eenheid en ons waardeer julle terugvoering.
Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer.

Vriendelike groete,
Maggie

La Palma Villas No. 40
Melanie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie G

Dit was baie lekker. Die Villa was pragtig.

Ons was 6 mense, daar is genoeg spasie vir almal. Die uitsig was beeldskoon. Die appliances in die villa het nie lekker gewerk nie. Ons het gesukkel met die wasmasjien, dishwasher en die tumble dryer. Die villa was baie mooi skoon en het baie lekker geruik.

La Palma Villas No. 40 se terugvoer

Liewe Melanie, Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly om te hoor julle was medendeels tevrede met die eenheid en ons waardeer julle terugvoer. Ons neem kennis van julle terugvoer, dit help ons om ons eenheid in die toekoms beter in te rig vir nuwe gaste. Ons hoop om julle eendag weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Maggie

La Palma Villas No. 40
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3c28a0e8a2e3f0aa384e0933ff087d17e9a341c77441b31d3859819b37677da8706328ef5d2a3aee8d15913560e966c803a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Beach E Blvd, Die Voor Bay Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.157362302066 22.109122806177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang