Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas No. 40

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

La Palma Villas No. 40 is 'n bekoorlike woonstel in Diaz Strand, Mosselbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf vir tot 8 gaste. Die eiendom spog met see-uitsigte vanuit elke kamer.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 stapelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon lei met 'n braai-area wat oor die see uitkyk.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area op die balkon en 'n privaat hek wat na Diaz se hoofstrand lei, geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chandre S
5.0
Baie heerlike plek, sal definitief weer gaan. Baie lekker gebly, mooiste plek en naby alles. Ons het ons baie geniet.
Jan 2025
Erol V
5.0
Asemrowend. Die plek was baie mooi en netjies. Was 'n plesier om daar te bly en sal dit vir enige persoon aanbeveel.
Jan 2025
Sharon T
Gesin met tieners
5.0
Verblyf was fantasties. Ons het dit geniet, sal weer daar tuisgaan.
Des 2024
Vinolia B
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2024
Hannelize J
Gesin met klein kinders
5.0
Naweek met kind en groot ouers. Definitief waarde vir geld! Baie gerieflike verblyf.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma Villas No. 40 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3c28a0e8a2e3f0aa384e0933ff087d17e9a341c77441b31d3859819b37677da8706328ef5d2a3aee8d15913560e966c803a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 Beach E Blvd, Die Voor Bay Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.157362302066 22.109122806177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang