Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas No. 40

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

La Palma Villas No. 40 is 'n bekoorlike woonstel in Diaz-strand, Mosselbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste. Die eiendom spog met 'n uitsig oor die see vanaf elke kamer.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelebd en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon met 'n uitsig oor die see lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area op die balkon en 'n privaat hek wat na Diaz se hoofstrand lei is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hannelize J
Gesin met klein kinders
5.0
Naweek met kind en groot ouers. Definitief waarde vir geld! Baie gerieflike verblyf.
Mei 2024
Carlisle V
Gesin met klein kinders
5.0
My family het gese ons gaan weer kom na La Palma 40. Dit was nou 1 vir die boeke. Ons almal het dit geniet. Dit was baie baie lekker en baie dankie. A...
Sien meer
Nov 2023
Venique V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende ligging. Die weer was onplesierig die eerste 2 dae dat ons sommer 'n ekstra nag langer gebly het. Ons het baie lekker gebly en die pluspun...
Sien meer
Aug 2023
Rita-lize C
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike mooi uitsig! Die woonstel is regtig baie goed geleë , skoon, netjies en alles daarin wat jy nodig het, kan regtig aanbeveel.
Mei 2023
Melanie V
5.0
Ongelooflik lekker. Dit was nou die beste wegbreek. Die woonstel was skoon, en alles wat ons nodig gehad het was daar. Maggie is regtig die beste gasv...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma Villas No. 40 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3c28a0e8a2e3f0aa384e0933ff087d17e9a341c77441b31d3859819b37677da8706328ef5d2a3aee8d15913560e966c803a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Beach E Blvd, Die Voor Bay Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.157362302066 22.109122806177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang