Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Tienie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Pragtige plek en Werner het ons sommer baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie aangenaam! Baie vriendelike mense! Skoon, netjies, alles wat ek benodig het en alles het gewerk. Baie gemaklike bed. Etes word ook aangebied teen ekstra koste, baie lekker aandete gehad (steak).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

1 nag oorgebly. Lekker geslaap. Ruim vertrek. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang deur die gasvrou. Kamer goed ingerig. Sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Would go back again definitely, already recommended it to my bosses. Perfect stay for the one night I was there. Very tranquil, all the bases covered. The owner welcomed me in by himself and I felt the warmth and assurance I needed, especially being that far from home. Great establishment, just the way it is advertised. Thank you and team, see you again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith N
1 nag
4.8
Apr 2024

Clean, comfortable and secure. Second visit, comfortable stop over location between JHB and Springbok. Just be aware, Keimoes on a public holiday has limited restaurant options.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lekker gebly en geslaap. Kamer het alles wat nodig is. Gasvrou het 'n heerlike ete. Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelik en gasvry ontvang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gerieflike, bekostigbare oornagverblyf oppad Kgaladi toe en weer oppad terug. Baie tevrede met verblyf tarief in aggeneem. Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Bedlakens effe oud, moet vervang word. Bespreekte standaardkamer kosteloos opgegradeer na selfsorgkamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dons K
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Lekker plek. Heerlik gebly, maar daar was geen potte of panne in die kaste nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Welkome oorslaapplek. Bied ook braaigeriewe aan. Kan aandete, ens, bestel. Netjiese geriewe, veilige parkering en heerlike aandete geniet. Vriendelike en hulpvaardige bestuur/personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Mooi en rustige omgewing om te kuier. Skoon en netjiese verblyf!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanshoekweg, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtCrDvqpulrhSIOnSjmTQN6S8AxZkD6GZjTLCB0SLFPB3IhGwRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Malanshoek Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.72027 20.977188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang