Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanshoekweg, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete geleë. Daar is 8 nuwe eenhede waarvan 4 gesinseenhede is.

Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf weg van die gedruis van die stad af.

La Palma Lodge het 8 eenhede wat elk smaakvol en uniek ingerig is. Hierdie eenhede is gemeubileer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer of aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Al hierdie kamers het geriewe soos lugversorging wat met 'n waterverkoelingstelsel werk, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV met Openview-kanale, terwyl die gesinseenhede elkeen ook 'n yskassie en mikrogolfoond bevat.

Gaste wat in die gesinseenhede bespreek is ook welkom om van die gemeenskaplike kombuis gebruik te maak. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel vir jou motor.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Tienie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Pragtige plek en Werner het ons sommer baie welkom laat voel.
Aug 2024
Chris V
5.0
Baie aangenaam! Baie vriendelike mense! Skoon, netjies, alles wat ek benodig het en alles het gewerk. Baie gemaklike bed. Etes word ook aangebied teen...
Sien meer
Jul 2024
Marita S
Saam met lewensmaat
5.0
1 nag oorgebly. Lekker geslaap. Ruim vertrek. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang deur die gasvrou. Kamer goed ingerig. Sal beslis weer daar kuier.
Apr 2024
Edward S
5.0
Would go back again definitely, already recommended it to my bosses. Perfect stay for the one night I was there. Very tranquil, all the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Ida B
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike plek met goeie diens. Pragtige, skoon en netjiese plek. Het oornag gaan slaap daar. Diens was baie vriendelik en al die geriewe het perfek ge...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Malanshoekweg, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink La Palma Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanshoekweg, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtCrDvqpulrhSIOnSjmTQN6S8AxZkD6GZjTLCB0SLFPB3IhGwRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Malanshoek Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.72027 20.977188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang