Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma 43

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Abie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir La Palma 43
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Claude M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude M

Uitstekend. Skoon en netjies. Veilig en naby die strand.

Dankie. Ons het lekker gebly. Geen klagtes. Alles was daar wat ons benodig het. Sal beslis aanbeveel.

Celeste A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste A

Ons het lekker gekuier in 'n baie nice plek. Sal La Palma 43 regtig aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Dis 'n mooi plek met 'n pragtige see-uitsig.

Lisenka W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisenka W

Ongelooflik lekker!

Ek, my man en twee dogtertjies het die eenheid ongelooflik baie geniet die naweek! Daar is alles waaraan jy kan dink en nog meer. Die gasvryheid van die eienaars was baie goed. Ys was selfs gereed in die ysmasjien vir iets koud om te geniet na die warm pad! Die uitsig is onbeskryflik mooi! Vir seker waarde vir geld!

La Palma 43 se terugvoer

Baie dankie, Lisenka Wells. Jy is welkom om dit weer te geniet.

La Palma 43
Denver C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denver C

Waarde vir geld.

Vir alles wat "missing" was het La Palma 43 opgemaak. Die mat in kamers bied 'n uitdaging as jy sukkel met sinusprobleme. Andersins bied die woonstel, sekuriteit en waarde vir geld.

Sonja O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja O

Dit was heerlik.

Heerlike verblyf. Sal beslis weer by hulle boek.

Tracy V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V

Great stay!

We had a blast. The views were amazing.

Neville K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville K

Quiet and safe.

Good see view with safe and secure complex closely situated to most shops - good value for money.

Willem P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Awesome stay with great hosts.

We enjoyed our stay immensely, the hosts were very friendly and helpful. We also received additional benefits that weren’t listed on the website which were greatly appreciated. Great value received and we’re returning to this venue.

Muriel G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel G

Amazing.

Perfect location, clean apartment and beautiful view. All boxes ticked.

Johnny N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny N

Die verblyf was fantasties. En gelukkig vir toegeboude veranda en braai het gure weer geen invloed op ons aande gehad nie.

Baie goed toegeruste plek met baie mooi see-uitsig. Toegeglaste stoep is 'n wenner.

Amber V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber V

Amazing!

From the day of arrival we enjoyed our stay. The sea view from the balcony, the beautiful stretch of white sand beach, the apartment was clean and spacious for a family with teenagers as well as the complex itself clean and very friendly.

Chantelle C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle C

Lekker gekuier en gerus.

Ons het baie lekker gekuier, ons het wel net ondervind dat die woonstel nie skoon was nie. En dit het baie sleg geruik, asof dit nat was en toe gestaan het. Asook by die braai, sjoe dit was nie lekker nie. Julle kan ook gerus ekstra komberse in die kaste sit. Verder het ons lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard 41, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa6e9f6c734d213aa13c2a9bf8f20692e0671039c2ce7c20f39560fa655d06ea6d56d931bb74bdc20127af818c815870367e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 41 Beach E Boulevard Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157308205437 22.109513282776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang