Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma 43

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Claude M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Skoon en netjies. Veilig en naby die strand. Dankie. Ons het lekker gebly. Geen klagtes. Alles was daar wat ons benodig het. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons het lekker gekuier in 'n baie nice plek. Sal La Palma 43 regtig aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Dis 'n mooi plek met 'n pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisenka W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Ongelooflik lekker! Ek, my man en twee dogtertjies het die eenheid ongelooflik baie geniet die naweek! Daar is alles waaraan jy kan dink en nog meer. Die gasvryheid van die eienaars was baie goed. Ys was selfs gereed in die ysmasjien vir iets koud om te geniet na die warm pad! Die uitsig is onbeskryflik mooi! Vir seker waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abie
La Palma 43
Baie dankie, Lisenka Wells. Jy is welkom om dit weer te geniet.

Denver C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Waarde vir geld. Vir alles wat "missing" was het La Palma 43 opgemaak. Die mat in kamers bied 'n uitdaging as jy sukkel met sinusprobleme. Andersins bied die woonstel, sekuriteit en waarde vir geld.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was heerlik. Heerlike verblyf. Sal beslis weer by hulle boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Great stay! We had a blast. The views were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Quiet and safe. Good see view with safe and secure complex closely situated to most shops - good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Awesome stay with great hosts. We enjoyed our stay immensely, the hosts were very friendly and helpful. We also received additional benefits that weren’t listed on the website which were greatly appreciated. Great value received and we’re returning to this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muriel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Amazing. Perfect location, clean apartment and beautiful view. All boxes ticked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Die verblyf was fantasties. En gelukkig vir toegeboude veranda en braai het gure weer geen invloed op ons aande gehad nie. Baie goed toegeruste plek met baie mooi see-uitsig. Toegeglaste stoep is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Abie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard 41, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa6e9f6c734d213aa13c2a9bf8f20692e0671039c2ce7c20f39560fa655d06ea6d56d931bb74bdc20127af818c815870367e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 41 Beach E Boulevard Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157308205437 22.109513282776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang