Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Paloma

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Fe-singel 45 La Paloma, Bloubergstrand, Kaapstad, 7436, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Paloma is naby Big Bay Beach in Kaapstad geleë. Die eenheid is naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en winkels en is die perfekte, ontspanne vakansieplek.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuisie in die oopplan-leefarea en dit is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste.

Ander geriewe sluit WiFi, 'n slim-TV, 'n stoep en veilige parkeerplek op die perseel in. Gaste het ook toegang tot die swembad en braaigeriewe op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, swem en wynproe in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir La Paloma
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neil Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Santa Fe-singel 45 La Paloma, Bloubergstrand, Kaapstad, 7436, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Paloma het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Fe-singel 45 La Paloma, Bloubergstrand, Kaapstad, 7436, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a427dd5c693df4f868cc3eaef63383614f429dae70f3e4ad9996255c97c40c006a38598f2f84911341802f5b202d76612d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 45 Santa Fe Crescent La Paloma Bloubergstrand 7436 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7817192174 18.453619550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang