La Pension Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Errol & Venita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Wessel L - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent stay. Neat and modern rooms and very friendly hosts.
Maria C - Apr 2024
Algehele gradering
Puik, puik, puik!
Lizelle L - Mrt 2024
Algehele gradering
Will be back.
La Pension Guest House se terugvoer
Morning Lizelle. Thank you for such an awesome review. We love words like 'excellent' and that you felt you were in a 5-star hotel. We'd love to welcome you back again for the 29th KKNK in 2025 in the first week of April. Mooi bly, Errol en Venita.
Vonroy D - Jan 2024
Algehele gradering
Buitengewoon fantasties.
La Pension Guest House se terugvoer
Dankie Vonroy! So mooi terugvoer en dankbaar - mooi bly en hopelik kom kuier jy weer. Mooi bly. Groete, Errol en Venita.
Louis S - Des 2023
Algehele gradering
Stylvol, aangenaam, uitstekende waarde vir geld.
La Pension Guest House se terugvoer
Hallo Louis!
Dankie - en die tyd van die jaar met warm dae en stille en wonderlike nagte is sterre kyk mooi (veral as daar loadshedding is! Nooit gedink daar kan positiewe uitkomste wees van dit nie.
Die terugvoer is fantasties - en ons as span hier by La Pension geniet wat ons hier vermag - teamwork makes the dream work!
Take care - en hopelik tot 'n volgende keer!
Groete
Errol, Venita en die 'A' span
Avril D - Des 2023
Algehele gradering
Same place next time.
La Pension Guest House se terugvoer
Greetings and thank you!
Beautiful review and the feedback certainly adds to our goal of being the 'best we possibly can be', and having fun while we do so. Hopefully, the passion reflects in our product and service. Take care and hope to welcome you back at some time in the future! Warm regards, Errol, Venita and the team.
Hennie V - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Pragtige eiendom en geriewe. Uitstekende klientediens. Wonderlike eienaars.
La Pension Guest House se terugvoer
Hallo Hennie...
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer ek en Venita so dankbaar vir die ongelooflike gaste wat hier by ones kom bly - en die 5/5 resensie is FANTASTIES!!!
Mooi bly julle en hopelik tot n volgende keer!!
Groete
Errol, Venita en die La Pension span
Jean-mari H - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige wegbreekplek.
La Pension Guest House se terugvoer
Hallo Jean-mari .....
Jammer dat ek nou eers terugvoer gee - Venita vra altyd dat ek ons media hanteer op LekkeSlaap en vir alle reviews en sy het spesifiek gevra dat ek vandag terugvoer gee oor n onlangse verblyf en ek sien toe joune van Augustus - Sorry.
Ons waardeer die voltelling van 5/5, wens u alles van die beste vir wat oorbly van 2023 en mag 2024 geseend en gesond wees vir u en u familie
Groete
Errol en Venita
Ernie J - Apr 2023
Algehele gradering
Quiet oasis and stunning hosts.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 169, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang