Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Pension Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 169, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

La Pension Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in 'n stil woonbuurt in Oudtshoorn. Hierdie gastehuis bied die ideale ligging om die tuine met inheemse plante en bome te geniet of om skemerkelkies by die groot, sprankelende swembad te drink. Daar is ook 'n kroeg en vermaak-sitarea.

Hierdie verblyf beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen slaapplek aan 2 volwassenes bied. Sommige van die kamers bied ook slaapplek aan 2 kinders. Drie slaapkamers het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 1 slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Twee kamers het ook 'n rusbank geskik vir 'n kind of 2 kinderbeddens wat elk slaapplek vir 2 kinders bied. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en stort óf 'n stort-oor-bad. Die slaapkamers lei na die tuin of die stoep.

'n Sonpaneelstelsel en 'n rugsteungaskragopwekker is geïnstalleer, wat die ligte, TV's in die kamers, WiFi, hekke, broodroosters, koffiemasjiene en warmwatertenks aan die gang hou. Die lugversorging, ketels en haardroërs mag nie tydens kragonderbrekings gebruik word nie. Gasgeisers verseker warm water te alle tye.

Elke slaapkamer het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike binnebraai-area, 'n gemeenskaplike eetarea waar gaste 'n komplimentêre Engelse ontbyt kan geniet, 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele en 'n kroeg.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek, jogalesse elke weeksdag en Thaise jogamasserings is by die gastehuis beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Wessel L
Besigheidsreis
5.0
Excellent stay. Neat and modern rooms and very friendly hosts. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Maria C
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, puik, puik! Fantasties! Wens ek kon sewe sterre gee. Diens, verblyf en ontbyt uit die boonste rakke. Sal op geen ander plek in Oudtshoorn oornag...
Sien meer
Apr 2024
Lizelle L
Saam met lewensmaat
5.0
Will be back. Excellent. Stayed over for the KKNK and felt like we were at a 5-star hotel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Vonroy D
5.0
Buitengewoon fantasties. Vreeslik lekker gekuier. Gasvrou baie vriendelik en professioneel.
Jan 2024
Louis S
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol, aangenaam, uitstekende waarde vir geld. Sien sterre.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Errol & Venita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 169, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Pension Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 169, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf58225f4724798895949ebebc9689afcab57c5de80f238005164d5c3e5902c55ef73ce3bab0a0558f772c67f48d63f94a4c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 169 Kerk Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.587337 22.1936092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang