Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Peregrina Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Harris H
1 nag
5.0
Jul 2024

Maklik, vriendlik naby aan Loftus. Baie behulpsaam gewees toe ek moes vroeër inboek. Baie netjies en baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Tuis soos by jou eie huis. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
La Peregrina Gastehuis
Dankie Wouter, julle moet gerus weer kom, die slag om te kuier. Ek hoop jou vrou se knie vorder goed. Dankie vir die brosjure wat jy afgelaai het, en vir die lekker versnaperinge saam! Beste groete

Cinta B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Fantasties vir oornag. Lekker gebly. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Die woning is netjies en skoon, en die verblyf is goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
La Peregrina Gastehuis
Baie dankie, Cinta Bekker, ek hoop dit gaan goed met die studies. Kom gerus weer!

Christelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Ons sal dit vir enige persoon aanbeveel! Baie lekker geslaap, baie gasvry gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegarde B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Gerieflik, interessant en charming. Dit is 'n baie gerieflike, groot kamer met alles wat mens nodig het. Selfs 'n strykplank, strykyster en haardroër. Die kamer is ruim met baie natuurlike lig en groot vensters, maar blackout blinds vir 'n goeie nagrus. Die buitedeur neem jou na 'n pragtige charming tuin. Ek sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
La Peregrina Gastehuis
Beste Hildegarde, dankie vir jou gawe woorde, ek is bly jy het dit so gevind. Dit sal baie lekker wees as julle weer kan kom. Groete Ansie

Wilma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Privaat, veilig, kalm oase. Ons oorbly was vir 'n hospitaal besoek. Die opset is lekker dat die kamer deel van die huis vorm, maar het 'n buitedeur wat jou totaal onafhanklik maak. Die kamer het alles gehad om vir onsself te sorg. Baie rustige atmosfeer en pragtige tuintjie. Ansie was ook 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Aangenaam. Inderdaad waarde vir geld en puik etes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
La Peregrina Gastehuis
Dankie, kom gerus weer!

Mariana W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Veilig, vriendelik en naby hospitaal. Sal dit altyd gebruik en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne V
1 nag
5.0
Sep 2023

Enjoyed it, thank you. I had to stay overnight and they accommodated me. My wife is staying over when I'm in the hospital and I feel good about her safety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ds B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekende diens en waarde vir geld, sal definitief die gesin ook die plekkie wil gaan wys. Vriendelike, veilige diens, baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
La Peregrina Gastehuis
Hallo Dawie, baie dankie vir die gawe woorde. Sal julle graag weer wil ontvang. Ansie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bereastraat 284, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1L8qXviZ5wvFpbO72SvMhO0FKsDQdIFJDBB10fkQ8NuFfzdluh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 284 Berea Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.760849493842 28.20413017791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang