La Peregrina Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Harris H - Jul 2024
Algehele gradering
Maklik, vriendlik naby aan Loftus.
Wouter V - Jun 2024
Algehele gradering
Tuis soos by jou eie huis.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Dankie Wouter, julle moet gerus weer kom, die slag om te kuier. Ek hoop jou vrou se knie vorder goed. Dankie vir die brosjure wat jy afgelaai het, en vir die lekker versnaperinge saam!
Beste groete
Cinta B - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties vir oornag.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Cinta Bekker, ek hoop dit gaan goed met die studies. Kom gerus weer!
Christelle S - Jul 2024
Algehele gradering
Ons sal dit vir enige persoon aanbeveel!
Hildegarde B - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, interessant en charming.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Beste Hildegarde, dankie vir jou gawe woorde, ek is bly jy het dit so gevind. Dit sal baie lekker wees as julle weer kan kom.
Groete
Ansie
Wilma M - Mrt 2024
Algehele gradering
Privaat, veilig, kalm oase.
Johan O - Feb 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Dankie, kom gerus weer!
Mariana W - Nov 2023
Algehele gradering
Veilig, vriendelik en naby hospitaal.
Leanne V - Sep 2023
Algehele gradering
Enjoyed it, thank you.
Ds B - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens en waarde vir geld, sal definitief die gesin ook die plekkie wil gaan wys.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Hallo Dawie, baie dankie vir die gawe woorde. Sal julle graag weer wil ontvang. Ansie
Leanne V - Okt 2023
Algehele gradering
Very homely.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
I am so glad that you enjoyed the stay. Hope to see you again!
Tumelo P - Aug 2023
Algehele gradering
Very wonderful.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Thanks for the review Tumelo. I am sorry you didn't find the tidiness up to scratch. Perhaps I should have mentioned that we don't service the rooms and change the bedding and towels every day.
Kind regards
Ansie
Carol M - Jun 2023
Algehele gradering
It was far away from home, loved it.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Dear Carol, I am so sorry about your bad experience with the cold water. The geyser had a timer that only switched on at 05:00, after you wanted to wash. I have had it taken out now. Please come again!
Marlize L - Apr 2023
Algehele gradering
Rustigheid in eenvoud.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Hallo Marlize. Ek is weereens jammer oor die TV. Daar is ń lang spiel aan die kasdeur. Jammer ek het jou nie gewys nie.
Groete.
Ansie
Noxolo K - Des 2022
Algehele gradering
I'll definitely be visiting again.
Titilope O - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic! Excellent! Accommodating!
Anneke D - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderful stay with wonderful host.
Michelle S - Sep 2022
Algehele gradering
Vir seker die moeite werd! Na 'n lang dag, was dit 'n lekker plek om 'n goeie nag rus te kry. Privaatheid, netjies, net wat 'n mens nodig het!
Anja P - Sep 2022
Algehele gradering
Perfek, huis weg van die huis af!
Helena M - Apr 2022
Algehele gradering
The owner was in contact with me all the time up and until arrival. On arrival we were received with friendliness and we were made right at home.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Helena! Ek hoop ek sien julle gou weer.
Elzabé V - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap. Vriendelike gasvrou, Ansie. Was om die hoek van Zuid-Afrikaanse hospitaal waar ons die volgende oggend 7 uur moes wees.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die gawe woorde. Jy is reg oor die plek vir hare droogwaai en die grimering aansit. Sal bietjie dink hoe ek dit kan doen.
Groete
Johan M - Apr 2022
Algehele gradering
Nice place to stay. Will make use of it in the future.
Ernst S - Apr 2022
Algehele gradering
Slegs een nag vir besigheid in die direkte omgewing.
Adriaana Catharina J - Jul 2022
Algehele gradering
Net oorgeslaap.
Piet S - Jun 2022
Algehele gradering
Net oorgeslaap.
Arrie S - Sep 2022
Algehele gradering
Goed geleë vir hospitaalsake. Huis is egter nie regtig rolstoelvriendelik nie, maar ons het reggekom.
Renee S - Okt 2021
Algehele gradering
Ansie is 'n uitsonderlike gasvrou en die verblyf is in 'n pragtige woonbuurt in Pretoria!
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Renee! Ek hoop jy sal weer kom, sal jou graag weer ontvang.
Kosie O - Jul 2021
Algehele gradering
My 5/5 spreek vanself, dankie.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Ag, baie dankie, Kosie! Ek hoop jy en Sandra kan een keer saam kom kuier.
Johan W - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie plek!
Seithati M - Nov 2021
Algehele gradering
It was great!
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Thank you so much! I hope to see you again soon.
Nicky L - Nov 2021
Algehele gradering
Felt safe
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Thank you, Nicky. I hope all your plans go well for you!
Angelique N - Nov 2019
Algehele gradering
Lieflike verblyf vir 'n enkelreisende dame.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Dankie Angelique, ek hoop ek sal jou weer kan ontvang.
Erna S - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, mense is baie vriendelik. Etes is goeie kwaliteit.
Erna S - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese geriewe.
Susanne K - Okt 2019
Algehele gradering
Ek was dadelik welkom gevoel.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Susanne, ek sal julle graag weer sien!
Liza B - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was gesellig, veilig, aangenaam, mense was vriendelik en die diens was puik!
Lees meerLa Peregrina Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Abrie,
Baie dankie, ek hoop om julle weer te sien, onder beter omstandighede! Lekker bly.
Franciscus H - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld in pragtige gastehuis wat goed geleë is.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Ag dankie man.
Letitia F - Jul 2019
Algehele gradering
Very enjoyable stay and convenient location.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ek hoop dat julle weer terug sal wees. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon ontvang.
Ansie H - Jun 2019
Algehele gradering
Dit het gevoel of ek tuis is.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die gawe terugvoer, Ansie, ek hoop om julle albei te sien, onder beter omstandighede!
Marlouise F - Nov 2019
Algehele gradering
Great service at affordable price.
Amanda V - Nov 2019
Algehele gradering
Voel soos my eie huis.
Louis V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie billike, aangename verblyf.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Hallo Louis, dis was lekker om jou te kon ontvang, hoop om jou weer te sien!
Andre S - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik, vriendelik, baie aangenaam.
Jean B - Okt 2019
Algehele gradering
Homely atmosphere, very peaceful!
Taembedzwa C - Nov 2018
Algehele gradering
Everything was good.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Dear Taembedzwa,
Thank you for the kind review, it was lovely to have you here. Please come again!
Regards,
Ansie
Emma S - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing met 'n vriendelike en behulpsame gasvrou.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Ek is so bly jy het lekker gekuier. Ek sal verheug wees om jou weer te kan ontvang enige tyd.
Groete,
Ansie
Masilo T - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent host and peace of mind.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Thanks, Masilo. You were a great guest, and fun to have around. I hope you will come again.
Ansie
Yolandé T - Nov 2018
Algehele gradering
Lieflike en gesellige kamer met alles wat nodig is om lekker te slaap.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die gawe terugvoer, ek hoop regtig dis nie die laaste sien nie!
Anri Z - Okt 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Goeeidag Anri,
Baie dankie vir jou resensie en vir die goeie voorstel. Ek was nie bewus nie! Ek sal dadelik iets aan die matras doen. Kom gerus weer.
Groete
Ansie
Adele D - Nov 2018
Algehele gradering
Veilig, sentraal en rustig!
La Peregrina Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Adele, ek hoop om julle weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bereastraat 284, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang