Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Petite Baleine Seaside Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 1, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Petite Baleine Seaside is in die kusdorpie De Kelders geleë en bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde villa met 'n oneindige swembad op 'n privaat stoep wat uitkyk oor Walkerbaai. Die villa het slaapplek vir tot 6 volwassenes met 2 kinders ouer as 8 jaar.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers wat uitkyk op die see, waarvan die hoofslaapkamer 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort het. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders en 'n aparte enkelbed. Die vierde slaapkamer is 'n aparte en suite-slaapkamer langs die villa en beskik oor 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word gaste voorsien van handdoeke sowel as basiese toiletware.

Die villa beskik ook oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel. Die sitkamer is ingerig met 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar. Die leefarea met kaggel maak oop op 'n stoep wat oor die swembad uitkyk en skouspelagtige uitsigte oor die baai het. Die stoep het 'n braai-area en 'n boulebaan.

Die area is bekend vir walviskyk en die villa met uitstekende ligging maak voorsiening vir seisoenale uitsigte oor beide walvisse en dolfyne wat speel. Die Walker Bay Natuurreservaat is naby geleë en is maklik bereikbaar deur middel van 'n krans-kant paadjie wat lei tot by die grotte wat eens deur vroeë Steentydperk versamelaars bewoon is. Shark Cage Diving is ook in die area beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir La Petite Baleine Seaside Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bothastraat 1, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Petite Baleine Seaside Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 1, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsOZQzbCMmRdgJQrsiJAHeUOXl0ZjPXtmqlC9vkOisOsc5taY0D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Botha Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.559309 19.358565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang