Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Petite Baleine Seaside Villa

Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Aug 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 1, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 R5 865 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

La Petite Baleine Seaside is in die kusdorpie De Kelders geleë en bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde villa met 'n oneindige swembad op 'n privaat stoep wat uitkyk oor Walkerbaai. Die villa het slaapplek vir tot 6 volwassenes met 2 kinders ouer as 8 jaar.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers wat uitkyk op die see, waarvan die hoofslaapkamer 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort het. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 ekstra-lengte enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is 'n aparte en suite-slaapkamer langs die villa en beskik oor 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word gaste voorsien van handdoeke sowel as basiese toiletware.

Die villa beskik ook oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, Nespresso- en koffiefiltermasjien asook 'n ketel. Die sitkamer is ingerig met 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar. Die leefarea met kaggel maak oop op 'n stoep wat oor die swembad uitkyk en skouspelagtige uitsigte oor die baai het. Die stoep het 'n braai-area en 'n boulebaan.

Die area is bekend vir walviskyk en die villa met 'n uitstekende ligging maak voorsiening vir seisoenale uitsigte oor beide walvisse en dolfyne wat speel. Die Walker Bay Natuurreservaat is naby geleë en is maklik bereikbaar deur middel van 'n krans-kant paadjie wat lei tot by die grotte wat eens deur vroeë Steentydperk versamelaars bewoon is. Shark Cage Diving is ook in die area beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bothastraat 1, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Petite Baleine Seaside Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Ruim badkamer
Vanaf R6 900
R 6 900 R 5 865
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 900
R 6 900 R 5 865
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 1, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsOZQzbCMmRdgJQrsiJAHeUOXl0ZjPXtmqlC9vkOisOsc5taY0D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 900 nouVanaf R5 865 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 1 Botha Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.559309 19.358565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang