La Petite Baleine Seaside Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 1, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R8 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Petite Baleine Seaside Villa is smaakvol versier en bied selfsorgverblyf in die kusdorpie, De Kelders. Dié villa het 'n lieflike stoep met 'n randvloeiswembad en 'n uitsig oor Walkerbaai wat dit perfek maak vir walviskyk. Die villa het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders oor die ouderdom van 8.
Daar is 2 seefrontkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders en 'n aparte enkelbed. Die vierde slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en basiese toiletware word voorsien.
Die villa het 'n kombuis, eetkamer en 'n sitkamer. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel in. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Die leefarea het 'n kaggel en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad en die baai. Die veranda het 'n braai en 'n rolbalbaan.
Hierdie omgewing is veral bekend vir die walvisse en dolfyne wat elke jaar hier kom baljaar. Die Walkerbaai Natuurreservaat is in die nabygeleë omgewing en is maklik bereikbaar met 'n voetpaadjie wat ook na die grotte lei. Dié grotte was jare gelede die tuiste van versamelaars gedurende die Steentydperk. Haaihokduik is ook beskikbaar in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Bothastraat 1, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink La Petite Baleine Seaside Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 1, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang