Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Petite Maison Woodhill

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dingla B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilig, netjies, gerieflik en rustig. Sal definitief weer hier bly, baie netjiese en gerieflike eenheid en puik ligging. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
La Petite Maison Woodhill
Baie dankie vir jou mooi, positiewe terugvoer. Waardeer dit baie!

Annabet V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netjiese, gemaklike oornag blyplek. Pragtige verblyf in op 'n baie mooi golflandgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosie S
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Beautiful place. Perfect. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
La Petite Maison Woodhill
Thank you for the friendly, positive reply. Regards Susan

André P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastiese akkommodasie. Vriendelike eienaars. Baie veilig. Terdeë geniet. Fantastiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
La Petite Maison Woodhill
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Julle was baie oulike, aangename gaste!

Gustaf G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, skoon, vriendelike gasvrou en gasheer. Ons moes naby Pretoria Oos hospitaal bly vir 'n week, ligging is uitstekend, baie veilig vir aand besoektyd! Jy ry uit die kompleks en in by die hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
La Petite Maison Woodhill
Dankie vir jou pragtige terugvoer Gustaf!

Anja V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Gerieflik. Veilig, netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
La Petite Maison Woodhill
Dankie vir die goeie terugvoer, Anja. Groete, Susan

Sandra P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlik gebly en lekker geslaap. Die water was net baie warm die oggend toe. Ons het dit baie geniet en het lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Baie mooi en ruim eenheid. Baie mooi woonarea en ook stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
La Petite Maison Woodhill
Dankie vir die goeie terugvoer, Leon. Groete

Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Alles goed Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Opgewonde om eendag te kan geniet. Ek kan ongelukkig nie 'n resensie plaas gebaseer op my ervaring nie. Ek moes ongelukkig op baie kort kennisgewing die verblyf kanselle. Maar die vriendelike hulp en deernis en begrip wat ek van die eienaar ontvang het, was goud werd. Ek kan net dink dat as haar pragtige professionele persoonlikheid van so 'n standaard is, sal die verblyf ook puik wees. Ek sien uit om in die toekoms wel daar tyd te bestee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhill-rylaan 1051, Pretoria, 0076, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2ZTIxOWFhLTJhY2EtNDQ2ZS1iM2RiLTM4NGIxZTk3YzA5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 1051 Woodhill Drive Pretoria 0076 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.813925432113 28.322115540504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang