La Petite Maison Woodhill
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jako J - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoering, Jako.
Groete,
Susan
Dingla B - Sep 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies, gerieflik en rustig.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi, positiewe terugvoer. Waardeer dit baie!
Annabet V - Jul 2024
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike oornag blyplek.
Rosie S - Jul 2024
Algehele gradering
Beautiful place.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Thank you for the friendly, positive reply.
Regards
Susan
André P - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie. Vriendelike eienaars. Baie veilig. Terdeë geniet.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Julle was baie oulike, aangename gaste!
Gustaf G - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike gasvrou en gasheer.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Dankie vir jou pragtige terugvoer Gustaf!
Anja V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer, Anja.
Groete,
Susan
Sandra P - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly en lekker geslaap. Die water was net baie warm die oggend toe.
Leon B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie mooi en ruim eenheid.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer, Leon.
Groete
Jacques B - Jul 2024
Algehele gradering
Alles goed
Edna K - Des 2023
Algehele gradering
Opgewonde om eendag te kan geniet.
Lees meerMarizle V - Nov 2023
Algehele gradering
Nie soos bespreek nie.
Bea B - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer Bea. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Susan
Marius H - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Linelle.
Waardeer baie!
Groete
Susan
Graham H - Okt 2023
Algehele gradering
Stopover on medical trip.
Teresa F - Sep 2023
Algehele gradering
Spacious, secure, quiet
Lees meerAdolph S - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend, alles was tien uit tien.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer Adolph.
Dit word opreg waardeer.
Elané V - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Melane P - Feb 2023
Algehele gradering
Sal weer daar gaan bly.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Hi Melane, jammer om te hoor dat die wifi 'n probleem was. Die wifi is gewoonlik baie stabiel en nogal vinnig. Jy moes ons sommer onmiddelik laat weet het dat jy met die wifi sukkel.
Die sein waarna jy verwys - ek neem dit is selfoon sein. Ons het nog nooit klagtes oor selfoon sein gehad nie en dit mag dalk 'n geval wees van een van die onmiddellike torings wat op daardie stadium met krag gesukkel het. Jammer weereens.
Barbara M - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Thank you for the great compliment and for being a pleasant guest Barbara.
You will be glad to hear that we are currently installing solar.
Regards
Susan
Michiel D - Jun 2022
Algehele gradering
Puik die beste plek!
Diederik S - Jul 2022
Algehele gradering
Oornag.
Shocky M - Des 2022
Algehele gradering
This place is so amazing and we enjoyed ourselves. We got a warm welcome from the owner.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Thanks for a beautiful review Shocky. You were wonderful guests. I really appreciate my mother in law's stunning orchid. It was sweet of you. Regards, Susan.
Eugene V - Nov 2021
Algehele gradering
A nice location.
Alan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Excellent value accommodation in a prime Pretoria location.
Mariè P - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jy was n baoe aangename gas Marie.
Groete
Susan
Altia C - Okt 2020
Algehele gradering
Altyd rustig en veilig daar!!
Linda V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Sarel J D - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë (vir ooste van Pretoria).
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Dankie vir jou positiewe kommentaar Sarel. Waardeer baie.
Groete
Susan
Quintin C - Aug 2019
Algehele gradering
Amazing!
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer en mooi kommetaar! Waardeer!
Duncan T - Jun 2019
Algehele gradering
Very convenient overnight stay.
Vivian S - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker een aand oorslaap.
Madi K - Mei 2019
Algehele gradering
Luuks en pragtig, maar huislik en gemaklik.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Liewe Madi,
Jou kommentaar is lief en dierbaar. Dit word opreg waardeer!
Groete,
Suan
Christo V - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf in rustige omgewing.
Inge D - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Ilouise D - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik en verfrissend.
Retha E - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek van kalmte en rus.
Lorna B - Feb 2019
Algehele gradering
Very near hospital, safe and homely.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie naby hospitaal. Veilig en huislik.
Voel tuis en dis skoon. Lekker aparte ingang, veilig, ruim.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mark W - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie waarde.
Helene-mari E - Aug 2017
Algehele gradering
Baie oulike mooi plek!
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg!
Groete,
Susan
Annemie S - Jun 2017
Algehele gradering
Veilige, mooi en rustige akkommodasie!
Malene P - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese French flair.
Lees meerLa Petite Maison Woodhill se terugvoer
Beste Malene,
Baie, baie dankie vir die positiewe, opbouende kommentaar. Ek waardeer dit ontsettend baie!
Groete,
Susan
Rianie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie goeie keuse om te oornag, plekkie baie mooi en vriendelike, behulpsame mense!
Annelie C - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en privaat.
Elizabeth D - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Renier S - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker ruim, goed toegerus, en waarde vir geld.
La Petite Maison Woodhill se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Renier. Ons hoop julle kom weer dat ek julle kan ontmoet!
Groete,
Susan
Tilla K - Nov 2016
Algehele gradering
Aangename verrassing!
Tania B - Okt 2016
Algehele gradering
Breathtakingly beautiful.
Pierre P - Okt 2016
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, skoon en veilig.
Elize V - Mrt 2016
Algehele gradering
Die privaatheid, stilte, veiligheid, netheid en behupsaamheid van die gasheer en gasvrou was prysenswaardig.
Lees meerAnonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Ronel M - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige, Franse gevoel!
Willem D - Jul 2015
Algehele gradering
Die perfekte plekkie!
Joelene M - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf en verskriklike lekker beskuit.
Christiaan D - Nov 2014
Algehele gradering
La Petite Maison bied uitstekende waarde vir geld.
Coetzee D - Okt 2014
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, stil, veilig en privaat.
Elana V - Okt 2014
Algehele gradering
Ons verblyf het aan al ons behoeftes voldoen. Dit was `n "home away from home".
Melanie V - Okt 2014
Algehele gradering
'n Pragtige eenheid wat presies soos die foto's lyk!
Riaan D - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Linda B - Mrt 2014
Algehele gradering
Heerlike stil en rustige omgewing.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodhill-rylaan 1051, Pretoria, 0076, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang