Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Petite Maison Woodhill

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhill-rylaan 1051, Pretoria, 0076, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Petite Maison Woodhill is direk oorkant Pretoria-Oos Hospitaal, Parkview-winkelsentrum, Rockwood-teater flieksale en restaurante. Dit is ook 5 km vanaf Menlyn Maine en Sun Time Arena & Casino.

Verblyf word in 2 eenhede gebied. Eenheid 1 is vir 2 gaste geskik. Daar is 'n luukse slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n ruim stort. Daar is ook 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale, en gaste het toegang tot WiFi. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, en wasmasjien. Eenheid 2 is 'n ruim en moderne semi-selfsorgwoonstel. Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n sitarea met 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Was- en strykgeriewe is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Die verblyf het 'n sonkragstelsel, rugsteunbatterykrag en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jako J
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker, ruim, gerieflik en netjies.
Sep 2024
Dingla B
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, netjies, gerieflik en rustig. Sal definitief weer hier bly, baie netjiese en gerieflike eenheid en puik ligging. Eienaars is baie vriendelik e...
Sien meer
Sep 2024
Annabet V
Gesin met tieners
5.0
Netjiese, gemaklike oornag blyplek. Pragtige verblyf in op 'n baie mooi golflandgoed.
Jul 2024
Rosie S
Besigheidsreis
5.0
Beautiful place. Perfect. Great value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
André P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese akkommodasie. Vriendelike eienaars. Baie veilig. Terdeë geniet. Fantastiese akkommodasie.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Woodhill-rylaan 1051, Pretoria, 0076, Gauteng
  • Gaste dink La Petite Maison Woodhill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhill-rylaan 1051, Pretoria, 0076, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2ZTIxOWFhLTJhY2EtNDQ2ZS1iM2RiLTM4NGIxZTk3YzA5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 1051 Woodhill Drive Pretoria 0076 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.813925432113 28.322115540504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang