Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Picasso Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Roy & Miranda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 36 resensies vir La Picasso Guest House
Netheid
3.4/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.4/5
Hannes V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Clean and comfortable, pleasant stay.

Pleasant stay and room is comfortable and clean.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Fc M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Fc M

Behalwe vir die ontbyt wat in die haak was en met goeie diens, is die gastehuis beslis 3derangs.

Na aankoms beduie waar ek moet ry en toe op klein grasperk, waar ons die sleepwaentjie moes afhaak, omdraai, motor met trudraai en wanetjie weer haak en toe langs die gebou geparkeer waar daar wens reënwaterpoele was en dus nie lekker vir goed afpak nie. Tekort aan komberse in koue Ermelo en moes vriende in een vertrek ekstras gaan vra. Ek was alleeen in 'n dubbelkamer met badkamer: toiletsitplek los, geen houer vir toiletrol en moes dit van vensterbank af op vloer moes sit vir gebruik! Geen spieël by wasbak, maar wel groot spieël teen oorkanste muur! Bedlamp nie behoorlik ingeprop nie! Ek is uiters teleurgesteld dat die webtuiste so 'n gastehuis op jul boeke het.

La Picasso Guest House se terugvoer

Thank you for your review and will attend to the toilet roll concern.

La Picasso Guest House
Gerda R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerda R

Baie swak.

Geen skoon beddegoed, baie vuil. Geen stortdeur, ligte hang uit dak. Uiters swak en geensins ooreenstemmend met dit wat geadverteer word nie. Vermy ten alle koste!

Nkgodi D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkgodi D

I was very happy. Considerate attendants. Nice breakfast.

It is in the suburb. Outside CBD.

La Picasso Guest House se terugvoer

Thank you Mr Nkgodi for a positive review and look forward to welcoming you again to La Picasso guesthouse.

La Picasso Guest House
Chris H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Lieflike verblyf met goeie diens en heerlike ontbyt.

Ek en my vrou het op pad na ons wittebrood hier oornag. Die diens was baie goed en die plek is goed ingerig. Baie groot badkamers. Die ontbyt was ook baie lekker en genoeg om amper as 'n brunch te tel.

Chene N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene N

Baie oulik en skoon.

Die gastehuis het 'n rukkie geneem om terugvoer te gee oor my e-pos wat ek aan hulle gestuur het met navrae.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Adele V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele V

Lekker geslaap.

Ons moes by ander gastehuis oornag. Geen kragprop het gewerk nie. Eers die volgende dag na die 2de probeer.

La Picasso Guest House se terugvoer

Hi Adele,

Thank you for your review, and will work on improving our shortfalls and value your review. We look forward to welcoming you.

Roy

La Picasso Guest House
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andries R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Andries R

Raserige buurt, sleg geleë.

Baie sleg geleë, taverne of kuierplek raas op n Vrydagaand tot laat. Parkering is 'n probleem, plek kort aandag. Tog vriendelike personeel, baie hulpvaardig en lekker geëet! Billik geprys!

La Picasso Guest House se terugvoer

Geagte Andries,

Dankie vir u resensie en ongelukkig ons kan niks doen met die lawai van die kuier plek oorkant maar sal dit onder die aandag van ons buurman bring. Met betrekking tot parkeer plek ongellukig Dave was baie families op daardie aand vir die skool kompetisie en ander families het meer as een kar gebruik.

Groete,
Roy

La Picasso Guest House
Nicoleen P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nicoleen P

Absoluut pateties!

Swak, swak, swak! Sal vir niemand aanbeveel nie. Beddegoed en kussings is deur gebruik en grillerig. Geen water as krag af is nie. Kamer lyk vuil, ceiling val stuk-stuk uit. Hierdie plek sien my beslis nooit weer nie. Foto's is valse advertensie.

La Picasso Guest House se terugvoer

Hi Nicoleen

I have met with our team regarding the happenings on the day in question. Our apology regarding the power failure as it was from the side of the Municipality. Notwithstanding the generator being put on I'm told the outside block did not have electricity and such has been brought to the attention of our electricians.

Regarding your comment on cleanliness and bedding quality and cleanliness, such is of high priority to us especially taking cognisance of our clientele being from both private sector ,and international.

We have been recently accorded the Lilizela award for the best 3 star bed and breakfast in Mpumalanga. Thus we unreservedly apologised for not meeting your expectations.

Regards,
Roy

La Picasso Guest House
Andre V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Gasvry

Aangenaam, gasvry en behulpsaam.

Mariska V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mariska V

Glad nie lekker nie. Nie warm water gehad nie en nie genoeg sitplek gehad vir die ontbyt nie. Glad nie tevrede gewees nie.

Ons het nie warm water gehad nie. Die kamer se beddegoed was nie heeltemal skoon nie. Nie ons bly geniet nie en sal dit glad nie vir iemand anders aanbeveel nie.

Adrienne C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrienne C

Baie aangenaam!

Het voldoen aan al ons vereistes. Baie aangename personeel.

Anneke R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke R

Ons het heerlik geslaap.

Die gastehuis is netjies en hul diens was goed. Die beddens was gemaklik en alles was mooi skoon. Ontbyt was heerlik.

La Picasso Guest House se terugvoer

Geagte Anneke
Baie dankie vir die hersiening. Hoop om jou weer aan te bied by La Picasso. Hou goed.
Vriendelike groete,
Maqhawe

La Picasso Guest House
Amy V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amy V

Good stay for a night to stay over while on your way to somewhere else.

Was a clean place and was someone standing ready to help where needed. We just had too many beds in the room, 2 extra beds were put in the living/kitchen area. There was a kitchen with fridge etc., but no cutlery, plates etc. That was a bit strange. That's why I would say that it's a good place to stay for 1 night when you are traveling through.

Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Mariette V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mariette V

Sal hulle nie weer gebruik nie.

Kamers definitief nie op standaard nie. Grillerige kombuisware, en nie ordentlik skoongemaak nie.

Alan S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S

Accommodation was perfect for a small school group on a sports tour.

Thanks La Picasso. Booking was easy, flats were spotless and service was friendly.

La Picasso Guest House se terugvoer

Thanks Alan, we appreciate your feedback and it was a great honor for us to host such well behaved students. We look forward to welcoming them again at La Picasso.

Maqhawe

La Picasso Guest House
Robert M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M

A great overnight stay.

The staff were friendly and helpful. We enjoyed our stay and will stay there again if travelling that way.

La Picasso Guest House se terugvoer

Thanks Robert for your positive feedback and appreciate that you had a pleasent stay with us and thus look forward to welcoming you again.

La Picasso Guest House
Gideon E - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon E

Die verwelkoming en die kliëntediens was uitstekend, asook gedurende beurtkrag.

Die enigste probleem was dat daar nie genoeg eetplekke beskikbaar was vir ontbyt nie, aangesien 'n groep ook ingeboek was, maar Comfort het sover gegaan as om vir ons die afslag van die ontbyt prys te gee.

Annie S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annie S

Lekke oornag.

Gemaklik en goed vir een aand.

La Picasso Guest House se terugvoer

Dear Ann,

Thanks for your review. We look forward to welcoming you again to La Picasso.

Regards,
Roy

La Picasso Guest House
Jan S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

'n Baie aangename ervaring.

Die eienaar is 'n baie akkommoderende persoon wat uit sy pad gaan om gaste tuis te laat voel. Fynere afwerking in die kamers kort aandag, maar oor die algemeen baie mooi. Badkamers is veral baie mooi.

La Picasso Guest House se terugvoer

Baie dankie Jan en soos per u terug voering ons wardeer u advies en sal die goed regstel

La Picasso Guest House
Gerald H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gerald H

It appears that staff are left to their own ends.

They appear to have he potential for further development. See complaints form completed by CH Du Preez during our stay.

La Picasso Guest House se terugvoer

Hi Gerhardt

Thanks for your feedback and advise that your advise has been considered and as such advise that our staff has been taken on various trainings to address the said challenges. We look forward to welcoming you.

La Picasso Guest House
Olivia S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Olivia S

Die kamers was sub-standaard en verwaarloos.

In die badkamer kom die stortkop bv. deur 'n geskeurde gat in die plafon. Die beddegoed was wel darem skoon. Die handdoeke was geskeur en gevlek. Met ontbyt was die kos reeds op met ons aankoms teen 8:00 (al hou ontbyt aan tot 9:00).

La Picasso Guest House se terugvoer

Hi Olivia

Jammer dat ons nou net die geleentheid het om u vir om verskoning te vra vir die ongerief tydens u besoek in Ermelo.

La Picasso Guest House
Sandi-lyn N - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandi-lyn N

Clean, Comfortable, friendly and easy to get to...

I had two super nights at the B & B. I stayed in the newly decorated address but have no complaints at all. The decor was lovely and most especially the bed and linen was divine. The staff were so pleasant and helpful and Roy the owner really takes note and care of his clients. I certainly would recommend his Guest House.

Amanda F - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Ek sal dit beslis by vriende en besigheidskennisse aanbeveel.

Baie skoon en netjies, baie vriendelike diens - en die heerlike ontbyt met Springbok-rugby Sondagoggend was 'n baie goeie verrassing!

Makgetha P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Makgetha P

Pleasant stay

In general, my stay was pleasant and I really enjoyed my stay at La Picasso Guest House. However, I did feel that the back wall is not secured properly, in terms of security, as someone could possibly try to jump over it.

Hester O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hester O

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Nation M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nation M

Breakfast was good but the room was not well prepared.

No towels and soap in the room.

Anrie V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anrie V

Dit was baie teleurstellend.

Ons is sonder kennis geskuif van La Picasso se hoofhuis na 'n tweede satelliethuis van hulle. Die diens by die satelliethuis was egter puik en ons kamer was ruim en skoon.

Rita G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Rita G

Ek sal nooit weer soontoe gaan nie. Baie swak diens.

Ons het vooraf met La Picasso gereël (met die eienaar self) dat ons vroeër kan inklok (ek moes reeds 12:00 begin werk en inkloktyd was eers van 14:00 af). Die eienaar het laat weet dat dit geen probleem was nie. Ons was 10:15 daar net om te bevestig dat ons 11:30 kan inklok. Toe ons daar kom het niemand geweet van ons vroeë inkloktyd nie. Hulle het ons van een plek na die ander laat gaan (ander plek wat nie eers deel is van La Picasso nie) en na 'n groot gesukkel het ons 'n kamer gekry. Ons kamer was steeds nie reg nie. Die skoonmaakdame het net ingeloop in ons kamer sonder om te klop. Ek was besig om aan te trek. Ons het nie eers gebly vir ontbyt nie. Ons wou net daar uitkom.

Melissa B - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa B

The B&B is very artistic

The B&B is decorated in a very artistic way. It is absolutely fabulous! Will definitely recommend!

Wiseman N - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wiseman N

It is a good place.

Good place to stop-over. My only problem was there was no shower curtain or glass in our room (room 9). Other then that, it was good value, in a decent area.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerlaan 37a, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5MmMxNWFjLWU5MWEtNDY4ZS1iMWRmLWNjNmE4NTE0NzlkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 36 5 1 4 37a Voortrekker Lane Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.533500815124 29.995239973068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang