Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Picasso Guest House

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 36 resensies


Netheid
3.4
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.4
Veiligheid
3.3
Hannes V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2024

Clean and comfortable, pleasant stay. Pleasant stay and room is comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.2
Aug 2023

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Roy & Miranda
La Picasso Guest House
Hi Rowena Thank you for your review, which is contrary to what you said in your feedback form. It is surprising that you stayed for three nights on our property without bringing any of your concerns to our attention. Your allegation that the house was not clean for you to can even eat is incorrect, and misleading.

Fc M
1 nag Saam met vriende
2.4
Mei 2021

Behalwe vir die ontbyt wat in die haak was en met goeie diens, is die gastehuis beslis 3derangs. Na aankoms beduie waar ek moet ry en toe op klein grasperk, waar ons die sleepwaentjie moes afhaak, omdraai, motor met trudraai en wanetjie weer haak en toe langs die gebou geparkeer waar daar wens reënwaterpoele was en dus nie lekker vir goed afpak nie. Tekort aan komberse in koue Ermelo en moes vriende in een vertrek ekstras gaan vra. Ek was alleeen in 'n dubbelkamer met badkamer: toiletsitplek los, geen houer vir toiletrol en moes dit van vensterbank af op vloer moes sit vir gebruik! Geen spieël by wasbak, maar wel groot spieël teen oorkanste muur! Bedlamp nie behoorlik ingeprop nie! Ek is uiters teleurgesteld dat die webtuiste so 'n gastehuis op jul boeke het.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Roy & Miranda
La Picasso Guest House
Thank you for your review and will attend to the toilet roll concern.

Gerda R
1 nag Besigheidsreis
1.0
Mei 2021

Baie swak. Geen skoon beddegoed, baie vuil. Geen stortdeur, ligte hang uit dak. Uiters swak en geensins ooreenstemmend met dit wat geadverteer word nie. Vermy ten alle koste!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Nkgodi D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

I was very happy. Considerate attendants. Nice breakfast. It is in the suburb. Outside CBD.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy & Miranda
La Picasso Guest House
Thank you Mr Nkgodi for a positive review and look forward to welcoming you again to La Picasso guesthouse.

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2018

Lieflike verblyf met goeie diens en heerlike ontbyt. Ek en my vrou het op pad na ons wittebrood hier oornag. Die diens was baie goed en die plek is goed ingerig. Baie groot badkamers. Die ontbyt was ook baie lekker en genoeg om amper as 'n brunch te tel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chene N
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2018

Baie oulik en skoon. Die gastehuis het 'n rukkie geneem om terugvoer te gee oor my e-pos wat ek aan hulle gestuur het met navrae.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2018

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Roy & Miranda
La Picasso Guest House
Middag Amanda Dankie vir u edelike terugvoering en vra verskoning vir die misverstaan. Ons waardeer u besoek en sal regmaak waar ons fout gemaak. Groete Roy

Adele V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mei 2018

Lekker geslaap. Ons moes by ander gastehuis oornag. Geen kragprop het gewerk nie. Eers die volgende dag na die 2de probeer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Roy & Miranda
La Picasso Guest House
Hi Adele, Thank you for your review, and will work on improving our shortfalls and value your review. We look forward to welcoming you. Roy

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2018

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Roy & Miranda
La Picasso Guest House
Hi Corine, Dankie vir u terugvoering ons sal aandag gee aan die goed u meld. Ons waardeur u besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Roy & Miranda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerlaan 37a, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5MmMxNWFjLWU5MWEtNDY4ZS1iMWRmLWNjNmE4NTE0NzlkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 36 5 1 4 37a Voortrekker Lane Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.533500815124 29.995239973068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang