Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Pietersia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir La Pietersia
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johanna H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna H

Ons het dit baie geniet.

Wil dit net onder die aandag bring dat die elektrisiteitshek se werke baie duidelik aan die gaste verduidelik moet word. Jaco het vir ons gesê dat ons die hek met die remote moet oop maak en weer moet toemaak ter wille van die honde wat daar is. Ons was onder die indruk dat die hek nie vanself toegaan nie. Daar is nie sensors wat die hek oop hou wanneer daar iets of iemand in die hek is nie. Ons voertuig het in die hek gestaan om te wag vir 'n voertuig wat in die pad verby gaan toe die hek skielik toegaan. Die hek het die voertuig beskadig. Ons het dit aan Jaco gerapporteer en hy het gesê dat hy nie daar sensors wil installeer nie. Ons verstaan sy redes maar sal graag wil hê dat hy die gaste net moet in kennis stel dat die hek wel self toegaan.

Liezel W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel W

Gerieflike en goed ingerigte blyplek!

Ons was 'n gesin van 5 volwassenes wat tuis gegaan het in La Pietersia om naby familielede in Pretoria te wees. Jaco het ons hartlik verwelkom en ons gehelp om in te burger. Kommunikasie met Jaco was maklik en gemaklik. Dis uitstekende waarde vir geld. Die blyplek is goed ingerig en ruim met genoeg spasie vir ons almal. Daar is sonpanele en ons is dus beurtkrag gevrywaar. Ons was effens skrikkerig aan die begin vir die honde, maar het gewoond geraak aan hulle.

Lindi S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S

Stunning plek!

Stunning, skoon netjiese plek, met als wat jy nodig het. Ons het vreeslik lekker gekuier, plekkie baie ruim en modern. Beslis die moeite werd. Sal vir seker weer gebruik as ons bietjie na die stadslewe verlang.

Gayle L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle L

Good area, safe, clean. Good space. Could do with some TLC.

Clean and comfortable. Safe and parking if you have a car. I did contact the owner for a late checkout as my flight was late and he didn’t bother to reply - that was rude. The pool area isn’t very usable. So don’t expect that if you stay. No chairs to sit on, not very clean. Dogs are a pain as they jump up all the time. Cooker didn’t work so couldn’t cook. Door handles on 2 doors broken so couldn’t close the doors to rooms. Only one fan and it was very hot. Toilet leaking.

Jonac T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonac T

Absolutely fantastic.

Keep up the good work.

Senobia K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senobia K

Baie lekker, stil en gemaklik.

Plek mooi en skoon. Ons het net 1 probleem gehad en dit was die honde verder was dit baie lekker.

Razia L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Razia L

Wow this place is amazing. I love the fact that it's safe, secure and private.

The owners of this place is warm and friendly. It's really a home away from home. It's central. I just loved my stay so much so that I intend coming back here. Thank you for making our stay so pleasurable.

David B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

A good place to stay when visiting family in Pretoria.

Well located for our family in Rietfontein and Wonderboom.

Nailah A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nailah A

Spacious, neat, value for money.

The unit was well presented, very neat and clean. All self catering requirements were met. Lovely and safe residential area. Complete value for money!

Amy F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy F

Dit was 'n stunning plek.

Dit is 'n stunning plek met 'n heerlike swembad.

Starlen S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Starlen S

Excellent service from wonderful host.

Nothing further to add, great place.

Phia T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phia T

Fantastic.

Lovely house. Friendly host. Good location. If we travel to Pretoria, we will choose La Pietersia again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Pragtige huis. Vriendelike gasheer. Goeie ligging. As ons na Pretoria reis, kies ons weer La Pietersia.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nosipho M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho M

Wow! It was the best, but the owner must take away the dogs when the guests are present!

It was so beautiful for the price they charged. The owner was communicating well from the first day until last day. He is friendly even though we didn’t meet face to face.

Cecile V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V

Gevoel soos by my eie huis.

Skoon, vriendelik, netjies en rustig. Sal aanbeveel vir enige person wat daai kant toe gaan. Sal beslis weer daar oorbly. Dankie vir jou gasvryheid Jaco dit word waardeer.

Singh V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Singh V

Most awesome accommodation.

Jaco is great. All the comforts of home. Most amazing stay. Dogs were too adorable.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breyerlaan 1462B, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4031eda18229915bf00ff52b2fb73a5e4f470b607c3577d4fb4e748bd945637006fbe8e06ecae9bd442cb27535258cde67e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 1462b Breyer Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.698065 28.268834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang