Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Pirogue 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 894 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Pirogue 1 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel wat ideaal geleë is in 'n veilige kompleks in die hartjie van Willard's Beach, Ballito. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien die kompleks spog met 'n tropiese tuin met 'n groot swembad.

Dié woonstel op die eerste verdieping bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser beskikbaar vir gaste se gerief. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitkamer maak oop op 'n onderdakbalkon met 'n buite-eettafel, sonstoele en 'n houtskoolbraai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Gaste het volle toegang tot die swembadarea wat 'n peuterswembad vir kleuters insluit. Die ligging van hierdie kompleks is net oorkant die pad van die strand af en reg langs die Boulevard-winkelsentrum.
Daar is 1 onderdak-toegewysde parkeerplek en 1 oop parkeerplek vir gaste se gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 126

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Pirogue 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 894
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 894
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc392de8d9421c9b92d9444f13cf222d7da4170bb49fb77367955d28d5fd315366d41c99819d16706e567ccf346ba2880fdce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 894 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 95 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.534366 31.221175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang