Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Pirogue 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 387 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Pirogue 14 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel wat ideaal geleë is in 'n veilige kompleks in die hartjie van Willard's Beach, Ballito. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien die kompleks spog met 'n tropiese tuin met 'n groot swembad.

Hierdie pragtige woonstel bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met 'n Firestick vir stroom. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is 'n onderdakbalkon met 'n buite-eettafel, 'n sithoekie en 'n gasbraai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Gaste het volle toegang tot die swembadarea wat 'n peuterswembad vir kleuters insluit. Die ligging van hierdie kompleks is net oorkant die pad van die strand af en reg langs die Boulevard-winkelsentrum. Daar is 1 oop parkeerplek vir gaste.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 126

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 387
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 387
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16366e3c173fd727e0d47a982c025c7bdffdd8bda7d6d90f95d80266c16189344ccf19138b70f68d6ec1bdae39756dbeb165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 387 per nag (plek vir 6) 95 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.533857255768 31.220890685844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang