Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Pirogue 19

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 775 R1 509 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Pirogue 19 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel wat ideaal geleë is in 'n veilige kompleks in die hartjie van Willard's Beach, Ballito. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien die kompleks spog met 'n tropiese tuin met 'n groot swembad.

Dié woonstel op die tweede verdieping bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort is beskikbaar in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv Now. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakbalkon met 'n buite-eettafel, sonstoele en 'n Weber-braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Gaste het volle toegang tot die swembadarea wat 'n peuterswembad vir kleuters insluit. Daar is 'n enkeltoesluitmotorhuis en 1 oop parkeerplek vir gaste. Die ligging van hierdie kompleks is net oorkant die pad van die strand af en reg langs die Boulevard-winkelsentrum.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 126

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 775
R1 775 R1 509
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 775
R1 775 R1 509
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb79513fefa9fc6a96bc2a32c3a94d16124196c34095c95d1525cf5c0299fc5f716ed53d9157dc552fe29e09d42c8e8c222c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 775 nouVanaf R1 509 per nag (plek vir 6) 95 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.533843253597 31.220885321426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang