Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Playa B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 41 resensies vir La Playa B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Albert M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M

Sal enige tyd weer bespreek.

Volpunte vir gasvryheid.

Rob R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob R

Friendly host, close to the beach, clean and comfortable. Thank you.

We were only there one night. Friendly reception by the host and we had everything we needed.

Annalie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie S

Baie aangenaam en hartlik behandel.

Dit was 'n aangename kuier. Ontbyt is stiptelik bedien en heerlik.

Saartjie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Saartjie H

Gerieflike oorslaap na 'n lang dag se reis.

La Playa B&B is sentraal geleë met goeie sekuriteit. Ons gasvrou het ons hartlik ontvang en ons van alles voorsien wat ons nodig het. Die kamer is netjies en het in al ons behoeftes voorsien. Ons ontbyt was stiptelik en keurig na ons smaak bedien. Ek kan beslis La Playa B&B aanbeveel vir 'n gerieflike, gemaklike oorslaap by die gastehuis.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Charmaine S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine S

Dit was 'n netjiese kamer. Sal net aanbeveel dat die ontbyt 'n bietjie meer keuses het. Dit was presies dieselfde elke oggend.

Ek stel voor dat muesli, jogurt en vrugte uitgesit word vir die wat nie elke dag spek en eiers wil hê nie.

Andrew A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew A

A wonderful B&B with an even more wonderful host.

I thoroughly enjoyed my stay at La Playa. Bea is a welcoming, friendly, helpful and accommodating host! Thank you Bea. Fast easy access to the beach for an early morning and evening swim or surf is just the best. The beach at Strand is amazing.

Gerhardt N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt N

Lekker plek om te bly!

Baie lekker plek om te bly en baie behulpsame mense!

Stephen K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen K

Rustig en stil. Vriendelike ontvangs.

Baie netjies en skoon. Naby die see. Gasvrou was baie behulpsaam. Veilige parkering. Goeie nagrus was verseker as gevolg van lekker snoesige bed.

Gerrit V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Baie aangename verblyf. Gerieflike kamers, vriendelike aangename gasvrou en lekker ontbyt.

Gelukkig kon ons op kort kennisgewing nog verblyf kry by hierdie heerlike gastehuis. Jammer dit was net vir twee nagte. Die plek is ideaal om te kom bly en die Strand, Gordonsbaai en Somerset-Wes areas te verken.

Tersia P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia P

Rustige atmosfeer.

Baie rustige en veilige omgewing.

Bets V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets V

Baie rustig.

Baie rustig en stil en naby see.

Lenie O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie O

Fantasties!

Wonderlike gasvrou. Heerlike ontbyt. Skoon en netjiese ruim kamers. Goeie ligging.

Bok V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V

Heerlike gebly en alles was perfek.

Was lekker om daar te bly, mense behulpsaam en alles is daar wat mens nodig het en naby aan klomp winkels.

Ben N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben N

Vriendelike ontvangs en goeie diens met lekker ontbyt.

Lekker stil area met veilige parkering. Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad. Ons het lekker gebly met lekker ontbyt elke oggend.

Andre V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Gemaklike kamer, huis weg van die huis af.

Verblyf was aangenaam, lekker ontbyt, goeie bed, groot badkamer. Enigste opgradering - dalk ’n nuwe platskerm-TV met DStv of Netflix.

Rina C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C

Netjies, skoon, veilig en ontspannend.

Tuis weg van die huis. Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad, asof ons ou vriende is. Kamers is netjies, keurig en skoon. Daai bed is 'n droom. Al die geriewe vir 'n B&B is daar. tot sagte, skoon handdoeke elke dag. Heerlike ontbyt en 'n gasvrye gasvrou. Het heerlik gekuier. En sal defnitief weer gaan én aanbeveel! Die perseel is 'n blok van die strand wat jou 'n heerlike stappie gee. Dis 'n baie rustige omgewing.

Etienne S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Baie gerieflik, netjies en skoon.

Die lugversorging in die kamer was 'n bonus, asook die heerlike ontbyt. Sal dit definitief aanbeveel en sal self volgende keer weer daar gaan bly.

Ian M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M

Very pleasant.

Comfortable with an excellent hostess.

Gerda D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

Lekker geslaap.

Bea en haar man is baie aangename mense. Inteendeel, Bea het uit haar pad gegaan om ons te help met 'n groot besluit wat ons moes neem. Sal beslis La Playa B&B aanbeveel en gaan in die toekoms weer daar kuier.

Jane V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane V

Aangenaam.

Aan verwagtinge voldoen. Netjiese, skoon, groot, gerieflike kamer. Mooi décor, vriendelike gasvrou. Hoogs aanbeveel.

Philip G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Philip G

Bietjie aan die duur kant.

Die kamer waarin ons was kort 'n deur na die badkamer asb. Dit is nie gemaklik daarsonder nie. 'n Lugreëling sal ook welkom wees.

Riaan E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E

Lekker gebly.

Baie lekker gebly en beveel met vrymoedigheid aan.

Pieter T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T

Vriendelike verwelkoming en 'n skoon kamer.

Ons was vriendelik verwelkom, die kamers was netjies.

Richard T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard T

Fantastiese verblyf.

Bea en Andries is wonderlike mense, ons het heerlik gekuier en die verblyf was wonderlik. Als was 100% perfek. Baie dankie vir julle gasvryheid, ons sal beslis weer daar kom bly.

Coen S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Home away from home.

Ten spyte van die droogte toestande in die Kaap het die eienaars uit hul pad uit gegaan om dit so gemaklik moontlik vir hul gaste te maak. Dankie vir die ekstra myl wat julle loop!

Mercia J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia J

Heerlike verblyf!

La Playa is baie netjies en veilig. Ons het die verblyf baie geniet.

Johan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Vriendelik en hulpvaardig.

Baie dankie, dit was ‘n onvergeetlike ervaring en sal dit vir enige person aanbeveel wat vir besigheid of plesier in die Strand moet oorbly.

Daan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan V

Goeie waarde vir geld.

Reëling deur LekkeSlaap was baie effektief. Gastehuis het dadelik gereageer met kwotasie. Kamer netjies en skoon. Baie geskik vir besigheidsreis. Tekort aan deur tussen badkamer en kamer kan ongemaklik wees vir meer persone.

Ernst F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst F

Dit was baie aangenaam.

Die enigste wat aandag nodig het is 'n skuifdeur tussen die slaap- en badkamer. Alles verder was van 'n baie hoë gehalte. Sal weer gebruik maak van hulle diens.

Elba M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elba M

Vriendelike ontvangs.

Aangename ontvangs. Kamers netjies. Veilig gevoel.

Hanno H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno H

Goeie waarde vir geld.

Ek was beïndruk met ons verblyf. Beddegoed mooi skoon en alles netjies. Veiligheid is baie goed. My enigste voorstel vir ruimte vir verbetering is die ontbyt.

Deon N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon N

Mooi en moderne binnenshuise versiering, stapafstand vanaf strand, vriendelike ontvangs.

Ek het lekker gebly en die bad was 'n groot bederf. Ek dink 'n yskassie is noodsaaklik vir die warm maande. Daar was 'n ongelukkige insident met my kollega wat ek dink beter hanteer kon gewees het.

Heidi H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi H

Baie gemaklike verblyf en goeie gasvryheid, dankie!

Dankie vir gemaklike verblyf en vriendelike gasvryheid.

Mariana L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L

Baie netjies en baie vriendelik.

Die verblyf was was wonderlik en het die strand ook baie geniet.

Marietjie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Lieflik!

Die gasvrou van La Playa is baie vriendelik en gasvry en help ook om na besienswaardighede te gaan en wanneer is dit die beste tyd. Sy het goeie raad gegee, bv. wanneer om Kaapstad toe te gaan met die minste verkeer. Sy het goeie raad gegee oor restaurante wat goeie etes verskaf. Dit was heerlik om daar te bly, want dit is lekker stil en veilig en tog loopafstand na die see. La Playa is baie netjies en jy kry persoonlike aandag.

Nico D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D

Dit was wonderlik gewees en ek het gevoel of ek by my eie huis was.

Dit is 'n wonderlike, rustige gastehuis waar vriendelikheid en netheid baie goed is. Dit het vir my gevoel of ek in my eie huis kuier. Ek sal die gastehuis vir almal aanbeveel.

Chris P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P

Aangename verblyf!

Lekker ontbyt, mooi skoon kamers met 'n uitstekende badkamer. Goed geleë.

Jacobus N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus N

Baie gasvry en skoon.

Kamer was bietjie oorvol met te groot bed. Net een stoel vir 2 mense. Te duur vir wat jy kry.

Peet G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peet G

La Playa is 'n skoon, netjiese, vriendelike plek.

Ons het ons verblyf by La Playa baie geniet. Die area is baie stil en die kamer en leefvertrekke is smaakvol gemeubileer. Die gasvrou, Bea, is baie vriendelik en hulpvaardig. La Playa is goed geleë en net een blok van die strand af. Ek sal nie skroom om weer daar in te boek nie!

Heidi H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi H

Baie aangename verblyf!

Om deur LekkeSlaap te bespreek is 'n absolute plesier, vinnig en maklik.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-weg 128, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c24c10301b9b25d157d009629bbf6f5b3b4c1e05958672742e4eb7010a5e83957136bc2833a3e786ad24fd0b2003eaf5799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 128 de Beers Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.103129974488 18.817609995603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang