La Playa B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Beers-weg 128, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Playa B&B bied verblyf in die kusdorp Strand, een van die Wes-Kaap se gewildste vakansiebestemmings.
Die eiendom beskik oor 4 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die kamers het elkeen 'n TV met DStv, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eiendom het ook 'n gerieflike leefarea, 'n oulike tuin en eetarea waar 'n komplimentêre ontbyt bedien word. Daar is ook veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke.
La Playa is skaars 80 m vanaf die swemstrand, mini-gholf, waterwurms, restaurante en kroeë teen die see. Dis die perfekte bestemming vir vlieërbranderry, branderplankry en visvang - om maar net 'n paar van die aktiwiteite te noem wat plaaslike inwoners en vakansiegangers hier geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- De Beers-weg 128, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink La Playa B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Beers-weg 128, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang