Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Plume Boutique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Hanti K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Beautiful, peaceful place! Great food! Enjoyed the lovely stay. Lena is one of the ladies working there and she is an amazing woman, friendly, helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Wens ek kon langer daar kuier! Dit was heerlik om daar tuis te gaan. Pragtig gemeubileerd en silwerskoon. Vriendelikste diens. Ontbyt en aandetes was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
1 nag
5.0
Mei 2022

Baie aangenaam, gerieflik. Die kuier was baie lekker, akkommodasie skoon, gerieflik en die mens baie vriendelik en behulpsaam. Die plaasrit was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridgette C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

What a treat. We loved our stay at La Plume - the private villa was perfect for our family. Beautifully decorated and so comfortable. Friendly staff and a lovely relaxed atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Lovely accommodation, clean, friendly staff. Lovely, peaceful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Lekker, gemaklik, rustig, vryheid. Lekker uitgerus, skoon, gerieflik, lekker kos (ontbyt en aandetes). Waardeer die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Uitstekende klientëdiens! Gaaf en op hul plek! Lena kan so lekker gesels en sy't absoluut puik diens gelewer. Sy's 'n juweel en so ook die gastehuus. Ek sal hulle vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Soos 'n oase in die woestyn! Baie vriendelike ontvangs. Die selfsorgeenheid is baie goed toegerus en bied heelwat aangename verrassings, soos ontbyt, 'n swembad, pragtige historiese geboue en meubels, te veel om te noem. Veilige parkeerplek. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Ontspannend So baie ekstra moeite is vir ons gedoen! Braaihout is neergesit, heater is vooraf aangesit sodat die vertrek warm is vir ons baba. Ons is vooraf gebel om te hoor of ons aandete wil bestel. Die ontbyt die volgende dag was hemels! Dis die mooiste plek met die vriendelikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexis D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2021

Beautiful property, great breakfast. Could have stayed longer! Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R328, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812be4a98c4642da1dae525c7bc385cd26d2ee639eb66b367d07410a88912d3bc6b5e8724e56f5510a8dd13d804f5a794ff0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Off the R328 Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.655654740873 22.085496025696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang