Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Plume Boutique Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir La Plume Boutique Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hanti K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanti K

Beautiful, peaceful place! Great food!

Enjoyed the lovely stay. Lena is one of the ladies working there and she is an amazing woman, friendly, helpful!

Sandra S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Wens ek kon langer daar kuier!

Dit was heerlik om daar tuis te gaan. Pragtig gemeubileerd en silwerskoon. Vriendelikste diens. Ontbyt en aandetes was heerlik.

Adri D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Baie aangenaam, gerieflik.

Die kuier was baie lekker, akkommodasie skoon, gerieflik en die mens baie vriendelik en behulpsaam. Die plaasrit was uit die boonste rakke.

Bridgette C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette C

What a treat.

We loved our stay at La Plume - the private villa was perfect for our family. Beautifully decorated and so comfortable. Friendly staff and a lovely relaxed atmosphere.

Michelle T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle T

Lovely accommodation, clean, friendly staff.

Lovely, peaceful surroundings.

Willem D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Lekker, gemaklik, rustig, vryheid.

Lekker uitgerus, skoon, gerieflik, lekker kos (ontbyt en aandetes). Waardeer die gasvryheid.

Antoinette K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Uitstekende klientëdiens! Gaaf en op hul plek!

Lena kan so lekker gesels en sy't absoluut puik diens gelewer. Sy's 'n juweel en so ook die gastehuus. Ek sal hulle vir seker aanbeveel!

Madeleine D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Soos 'n oase in die woestyn!

Baie vriendelike ontvangs. Die selfsorgeenheid is baie goed toegerus en bied heelwat aangename verrassings, soos ontbyt, 'n swembad, pragtige historiese geboue en meubels, te veel om te noem. Veilige parkeerplek. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

Mariëtte C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte C

Ontspannend

So baie ekstra moeite is vir ons gedoen! Braaihout is neergesit, heater is vooraf aangesit sodat die vertrek warm is vir ons baba. Ons is vooraf gebel om te hoor of ons aandete wil bestel. Die ontbyt die volgende dag was hemels! Dis die mooiste plek met die vriendelikste mense.

Alexis D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alexis D

Beautiful property, great breakfast.

Could have stayed longer! Will be back.

Tony H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony H

Relaxing.

Accommodation very comfortable, my only concern was the limited supper menu for our stay and that no room service was offered as advertised.

Rian J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rian J

Baie lekker plaasatmosfeer-kuier.

Ons het in die self-catering unit oorkant die pad gebly. Alles was perfek. Ons het dit baie geniet. Die pad voor die huisie verby is bietjie besig - so neem net kennis daarvan.

Gerhard O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O

Dit was 'n aangename ervaring.

Die uitsondering was die goeie diens en vriendelikheid van die dames wat ons gehelp het, baie professioneel!

Sammy E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sammy E

Loved the farmhouse, kitchen needs an update, beds and baths were awesome. Loved the pool! Just upgrade the fence in garden.

Food about 3 star instead of 4.

Engela D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D

Asemrowend.

Die plaas en omgewing is onbeskryflik mooi. Ons was onverwags opgegradeer na 'n luukser kamer wat absoluut wonderlik was. Kos is smaaklik verby. Dit is definitief een van die beste gastehuise waar ons nog was.

Henri V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri V

Absoluut wonderlik, wat 'n pragtige en goed onderhoude plek!

Het hierdie verblyf terdeë geniet. Pragtig gemeubileerde eenheid, outydse dekor! Van spasie nie gepraat nie, baie ruim eenheid en badkamer. Die restaurant op die perseel is uit die boonste rakke, voorwaar 'n plesier gewees.

Hayley C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley C

Beautiful, luxury guest house.

Amazing from greating on arrival, first class accommodation, beautiful grounds, wonderful breakfast and lovely evening meal, staff polite, helpful. No negatives.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Fabien L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fabien L

Really good surprise!

Very good staff, very nice view, very nice accommodation and furnitures! Calm and view are the best! Only the price for the farm tour which stopped us.

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R328, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812be4a98c4642da1dae525c7bc385cd26d2ee639eb66b367d07410a88912d3bc6b5e8724e56f5510a8dd13d804f5a794ff0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Off the R328 Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.655654740873 22.085496025696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang