Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Poste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Max Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir La Poste
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mario J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario J

Beautiful place. Naby aan als gelee. Sal beslis weer terugkom.

Ons het baie lekker gebly. Naby aan alles gelee en kon oral heen stap.

La Poste se terugvoer

Thank you so much for the review, Mario. It is greatly appreciated. Warm regards, Max, Eunice & Lyn

La Poste
Nicky G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky G

Gerieflik netjiese eenheid.

Baie lekker mooi eenheid en naby alles. Sal vir seker weer daar bly.

La Poste se terugvoer

Thank you so much for the review, Nicky Greyling. It is greatly appreciated and we will welcome you back. Warm regards, Max, Eunice & Lyn

La Poste
Clement M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement M

Dit was baie lekker!

Ons het baie lekker gekuier!

La Poste se terugvoer

Thank you Clement. It was a pleasure hosting you.

La Poste
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
David S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Always a pleasant stay at La Poste.

Very convenient location and warm apartment in winter. Fireplace does its job nicely. We never used the car the whole weekend because we could walk everywhere.

Bernard W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard W

Naweekwegbreek uit Johannesburg.

Lekker sentraal geleë. 'n Goeie basis om die dorp en omgewing vanaf te verken.

Welma N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Welma N

Baie oulike plek!

Ek en my man was van die begin af baie vriendelik hanteer. Die dametjie is baie oulik. Mal oor die bly plekkie en sal defnitief aanbeveel. Privaatheid is ietwat van 'n klein probleempie, enige persoon stap sommer net by die trappe op terwyl ons op die balkon sit. Ek sal aanbeveel iemand sit dalk soos 'n kettingtjie of iets onder by die trappe wat dalk iets sê soos "PRIVATE - NO ENTRY" Maar andersins is dit 'n ongelooflik lekker plekkie BAIE naby aan als. SO jy kan jou kar perkeer en orals loop.

Wilma V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Goeie ligging, en perfek vir 'n lekker wegbreek.

Heerlike tyd gehad. Baie dankie.

Pam W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pam W

Good break.

Love La Poste, love kitty and host super helpful when there was no water.

Brett T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brett T

Lekker geleë.

Goed geleë en baie netjies.

Melanie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B

Uitstekende ligging.

Ons het die kar parkeer en gedurende ons 3-nag verblyf nie een keer nodig gehad om te ry nie. Als en nog meer is loopafstand. Baie stil en rustig. Skoon en netjies met 'n vriendelike kat wat jou inwag na elke shopping sessie.

Pam W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pam W

Love La Poste.

Is there anywhere else to stay in Clarens? We love the self catering option, fluffy pillows and the being in the centre of everything. This is always our first choice when looking for accommodation for two people.

Johann R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann R

Lekker maar anders as wat ons verwag het.

Ons is pensionarisse. Ons moes iemand kry om ons bagasie met die trappe op te dra. Die eenheid word nie gediens nie en sekere toestelle werk nie soos dit moet nie. Sal dit aanbeveel vir jonger mense wat in die dorpie wil eet en drink.

Prenash R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Prenash R

The place is ideal for a couple. It is well located and within walking distance to most restaurants and shops. It is a bit on the expensive side considering there is daily servicing of the apartment.

Being in the center of town makes it an ideal place to stay.

Pam W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam W

Great place to stay!

Amazing romantic place to stay. Comfortable and clean.

Albert T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T

Heerlik. Dankie.

Goeie ligging naby alle restaurante en winkels.

Johan O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Uitstekende geleë vir Clarens besigtiging.

La Poste is 'n uitstekende self verblyf vir 'n romantiese tydjie of net vir 'n lekker wegbreek. Die ligging is uitstekend om al die restaurante en winkels te besoek per voet. Die eenheid is doeltreffend ingerig vir selfsorg en is baie netjies en skoon.

Morne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V

Hoogs aanbeveel.

Baie netjies. Reg in die middel van Clarens.

Pam W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam W

Romantic getaway.

Perfect place to reconnect with my husband. Right in the middle of town and the restaurant downstairs for breakfast was so convenient! Wonderful decor, lovely and spacious.

André N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André N

Die woonstel is goed toegerus en baie goed geleë.

Sien sterre.

Esme K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme K

Baie lekker plekkie. Ideaal vir 'n paartjie om vir 'n naweek weg te breek. Gerieflik naby aan restaurante en winkels.

La Poste Apartment bied genoeg vir 'n heerlike wegbreek vanuit die woelige stad. Uitsigte oor die berge is pragtig. Sal net aanbeveel vir 'n afdakkie waaronder gebraai kan word op reënerige dae. Andersins het ons heerlik gekuier in Clarens.

Anton H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H

Uitstekend!

Die perfekte ligging! Jy kan jou voertuig parkeer en vir die res van jou naweek als per voet besoek en geniet!

Noël R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noël R

Ideaal vir 'n romantiese naweek vir 'n paartjie. Regtig netjies en skoon met 'n baie goeie ligging.

Regtig 'n baie oulike plek!

Inge K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge K

Perfekte ligging in Clarens.

Perfekte ligging om die hele naweek te stap na al die mooi kunsgalerye, restaurante en kuierplekke.

Susan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Voel altyd uitgerus na 'n wegbreek in Clarens en 'n oorslaap in La Poste.

Ons besoek La Poste vir die afgelope 6 jaar en dit is altyd die eerste plek wat opkom in ons gedagte vir 'n wegbreek geleentheid.

Gustav P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P

Fantastiese ligging om Clarens te voet mee te verken.

Vir die prys sal skoonmaak diens per dag welkom wees.

Fc C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fc C

Baie lekker gebly. Goeie ligging!

Lekker gebly. Goeie ligging naby restaurante. Ons sal enige tyd weer hier 'n draai maak!

Yvonne D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne D

Rustig en weg van die normale verblyf.

Voel effens na 'n Europese verblyf-heerlike anderse ondervinding en alles binne loopafstand. Die enigste negatiewe punt is dat die polisieselle aangrensend aan die gebou is en daar was 'n dronkaard opgesluit wat heelaand geskree en lawaai gemaak het. Ek aanvaar ook dit was 'n uitsondering eerder as 'n reël.

La Poste se terugvoer

Thank you for the kind review and we're happy to hear that you enjoyed your stay, we do apologise that you had to deal with noise from the police station.

La Poste
Riaan O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan O

Awesome!

Net wat ons nodig gehad het!

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 277, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a0a418df11240f4ca54607721a4a9fa81925ff0b30c2bb3b0308050098029111db03a9bc9b3e75c0fd0539c3cf5d6e7ea88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 277 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -28.515459 28.420308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang