Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Poste Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Tabie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Uitstekende ligging, netjies skoon met alle nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker cosy plek. Tweede keer daar. Baie lekker plek! Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beautiful place. Naby aan als gelee. Sal beslis weer terugkom. Ons het baie lekker gebly. Naby aan alles gelee en kon oral heen stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Max
La Poste Apartment
Thank you so much for the review, Mario. It is greatly appreciated. Warm regards, Max, Eunice & Lyn

Nicky G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik netjiese eenheid. Baie lekker mooi eenheid en naby alles. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Max
La Poste Apartment
Thank you so much for the review, Nicky Greyling. It is greatly appreciated and we will welcome you back. Warm regards, Max, Eunice & Lyn

Clement M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was baie lekker! Ons het baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Max
La Poste Apartment
Thank you Clement. It was a pleasure hosting you.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Max
La Poste Apartment
Hi Ane. We are mortified you had a bad experience. The electricity problem worsened when our housekeeper was cleaning and the electrician found a fault in the geyser that was tripping the power. Unfortunately, we have no control over the water - Clarens pumps sometimes can't cope with the influx of guests in the village, which is why we supply water for flushing loos and drinking. The water supply is cut-off arbitrarily, and unfortunately, we don't live in the village so we rely on guests contacting us. Eunice apologises for forgetting to give you the WiFi code. My housekeeper is also worried about the low rating you gave for cleanliness- could you please elaborate? We are right next to the police station, and the area around the square is patrolled by Wulf alarms. We realise we should make this clearer to guests. Apologies again for your unfortunate experience. Kind regards, Lyn, Max and Eunice.

David S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Always a pleasant stay at La Poste. Very convenient location and warm apartment in winter. Fireplace does its job nicely. We never used the car the whole weekend because we could walk everywhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard W
Kort verblyf
4.6
Mei 2023

Naweekwegbreek uit Johannesburg. Lekker sentraal geleë. 'n Goeie basis om die dorp en omgewing vanaf te verken.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Welma N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Baie oulike plek! Ek en my man was van die begin af baie vriendelik hanteer. Die dametjie is baie oulik. Mal oor die bly plekkie en sal defnitief aanbeveel. Privaatheid is ietwat van 'n klein probleempie, enige persoon stap sommer net by die trappe op terwyl ons op die balkon sit. Ek sal aanbeveel iemand sit dalk soos 'n kettingtjie of iets onder by die trappe wat dalk iets sê soos "PRIVATE - NO ENTRY" Maar andersins is dit 'n ongelooflik lekker plekkie BAIE naby aan als. SO jy kan jou kar perkeer en orals loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Goeie ligging, en perfek vir 'n lekker wegbreek. Heerlike tyd gehad. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Max Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 277, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a0a418df11240f4ca54607721a4a9fa81925ff0b30c2bb3b0308050098029111db03a9bc9b3e75c0fd0539c3cf5d6e7ea88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 277 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -28.515459 28.420308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang