Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Provadence

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Ananda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik, gemaklik en rustige omgewing naby alles wat ons wou wees. Baie dankie weereens. Dit was heerlik om daar te oornag met die vriendelikste gasvrou wat jou te alle tye gasvry en gemaklik laat voel het. Ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes Schoeman S
1 nag
5.0
Sep 2023

Beslis waarde vir geld, pragtige plek. Baie dankie vir die persoonlike diens en ondersteuning. Die plek is ideaal vir persone wat hospitale besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag
5.0
Sep 2023

Gasvry. Puik diens, ruim skoon kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Great service! The customer service was excellent. The location is close to the majority of necessary locations for instance Kolonnade Mall, and Montana hospital. The rooms were clean and the bathroom was huge! Overall, very satisfied with the stay. Highly recommend the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aalbrechtha Johanna
La Provadence
Thanks Robby!

Nicole H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons het baie gemaklik geslaap in 'n netjiese kamer. Die feit dat dit 'n pypsteel-adres is het ons nog meer gerus laat voel oor veiligheid van ons voertuig ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Baie lekker gewees. Eienares baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer baie skoon en netjies. Het net 'n verkoeler gemis. Verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Baie aangename ontvangs en toeganklik. Ideaal vir iemand wat oornagverblyf benodig met besoeke aan die stad. Sou graag WiFi as 'n opsie wou sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Nice and quiet. Located close to all I needed to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel U
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Our room at La Provadence was very neat and beautiful, but there are no TVs in the rooms. This place is close to Kolonnade Mall and is situated in a very quiet place. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ananda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlik. Pragtige plek, aangenaam en Paulina is 'n stukkie goud! Sy was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aalbrechtha
Johanna

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besembiesiestraat 774, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fa12c5b5a15cfdc31dcbac8cf33f73983102d332b8c6190d99c9076ddbdac76fe948f2acdfa40794ea67885010f7cd8b76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 774 Besembiesie Road Montana Park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.687394535078 28.255520015501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang