Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Provadence

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besembiesiestraat 774, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Provadence bied ontspanne verblyf in gerieflik gemeubileerde kamers in Montana Park, Pretoria.

Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.

Al die kamers lei na 'n balkon en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Motorhuisparkeerplek is vir elke kamer beskikbaar.

La Provadence bied maklike toegang tot die N1 en is 1,4 km vanaf die Kolonnade-winkelsentrum met verskeie winkels en restaurante, en 3 km vanaf die Netcare Montana Hospitaal en die Zambezi Junction-winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ananda L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, gemaklik en rustige omgewing naby alles wat ons wou wees. Baie dankie weereens. Dit was heerlik om daar te oornag met die vriendelikste gasvr...
Sien meer
Mei 2024
Hannes Schoeman S
5.0
Beslis waarde vir geld, pragtige plek. Baie dankie vir die persoonlike diens en ondersteuning. Die plek is ideaal vir persone wat hospitale besoek.
Sep 2023
Linda V
5.0
Gasvry. Puik diens, ruim skoon kamers.
Sep 2023
Robbie D
Saam met lewensmaat
5.0
Great service! The customer service was excellent. The location is close to the majority of necessary locations for instance Kolonnade ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Nicole H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie gemaklik geslaap in 'n netjiese kamer. Die feit dat dit 'n pypsteel-adres is het ons nog meer gerus laat voel oor veiligheid van ons voer...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aalbrechtha
Johanna

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Besembiesiestraat 774, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Gaste dink La Provadence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besembiesiestraat 774, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fa12c5b5a15cfdc31dcbac8cf33f73983102d332b8c6190d99c9076ddbdac76fe948f2acdfa40794ea67885010f7cd8b76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 774 Besembiesie Road Montana Park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.687394535078 28.255520015501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang