Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Provence Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Connan-straat 7, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

La Provence Accommodation Bloemfontein bied verblyf in 'n bekoorlike selfsorghuis. Die huis is net 'n entjie se ry van die hoofweg, hospitale en winkelsentrums af.

Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en die eenheid het sy eie ingang. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, TV en veilige parkeerplek in. Besienswaardighede in die omtrek sluit Franklin Natuurreservaat, Bloemfontein se gholfklub, die Windmill Casino, museums en Bloemfontein Dieretuin in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Christine B
Saam met vriende
5.0
Amazing. It was really something exceptional. Just love this place! Everything you need! Would definitely recommend!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Laetitia S
5.0
Vriendelike, behulpsame bestuur; goeie ligging, netjiese, gerieflike fasiliteit. Het slegs oornag en het heerlik warm geslaap op 'n baie koue nag, dan...
Sien meer
Aug 2024
Frans M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gerieflik met alles wat benodig word. Heerlike, rustige en gerieflike verblyf.
Jul 2024
Thys D
Gesin met tieners
5.0
Goeie waarde vir geld. Gerieflike oornagpunt naby N1. Naby winkels en eetplekke. Goed toegerus. Kombuisie beknop en nie geskik vir selfsorg as jy nie ...
Sien meer
Jun 2024
Motshedisi M
Gesin met tieners
5.0
Beautiful place and enjoyed the quietness and cleanliness. Pleasant stay, clean and it was exactly as shown on the pictures.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Peter Connan-straat 7, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Gaste dink La Provence Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Connan-straat 7, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d813b9eed6709c9ce580f7a56c9b017e7ab6bf1b010856d904b48aecffee497993d31f0f4413371172afe1b3c9c11c75ace?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 7 Peter Connan Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.157090419259 26.185023584656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang