La Provence d' Afrique
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Marguerite Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 106
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Rachelle K - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful, beautiful surroundings, comfort.
Francois B - Mrt 2024
Algehele gradering
Quiet, relaxing, and refreshing.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Merci beaucoup - Thanks for your input, appreciate it. A bientot - until next we meet, Marguerite & team.
Nick B - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful, relaxing.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Good morning guys, thanks a lot for your comments-- enjoyed having you as guests!
Hope to have you back with us for a cosy winter's experience with all the fireplaces going and delicious winter comfort food. Breakfasts served in the winter sun!
Chat soon.
French regards, until we meet again,
Marguerite & dream team.
Natalie S - Feb 2024
Algehele gradering
Quiet and relaxing, peaceful and beautiful, great service and divine food!
La Provence d' Afrique se terugvoer
Merci beaucoup. We really appreciate your thoughtful review. Looking forward to welcoming you back in our lovely, cosy, French winter atmosphere with roaring fireplaces, comfort food, and lovely forest walks with hot stone massages afterwards to warm you up. Bring along friends and family! Regards and keep well until then, Marguerite and the dream team.
Karen H - Jan 2024
Algehele gradering
Memorable.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Good afternoon ... bonjour Karen,
Thank you a lot for your thoughtful review, that just gives us all a good start to the new year! Always good to know there are people noticing and appreciate the small touches!
Kind regards until we meet again.
Marguerite and team.
Teresa T - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic. Calming. Friendly.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Ziyaad M - Sep 2024
Algehele gradering
Terrible stay. The guests that were there vouched never to return.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Good day, we always appreciate constructive criticism and strive to give our guests the best we can offer in our rustic and quaint venue that has been built up over 48 years with architectural relics from France to depict an old 14th century village! Yes, there is always room for improvement and we did give this guest an option of upgrading but still unhappy. So sorry we really tried our best! Our food is homecooked French country food on a plat du jour menu -- meal of the day -- discussed in advance with the guests. We have a set menu and do dinner baskets which have always been popular with the guests (home cooked, wholesome & flavourful) cooked by our same chef for the last 10 years. Served in our French street cafe with large fireplaces & French music -- we will strive to keep on doing better. Marguerite & team.
Kathryn V - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Merci beaucoup Katryn, waardeer jou resensie.
Die personeel kry sommer so ekstra huppel in hulle stappie.
Sal graag vriende of familie ook hier wil bederf.
Vriendelike groete tot volgende keer,
Marguerite en spannetjie.
Sandy M - Jul 2023
Algehele gradering
We enjoyed it thoroughly.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Thank you Sandy, I really appreciate your review and hope to have you, your family, or friends again in the beautiful summer!
Magdalena J - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful venue, tranquil atmosphere, friendly staff.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Merci Beaucoup, Magdalena
We really appreciate such lovely input. It inspires our little team to try even harder to spoil & make our guests feel
special.
Looking forward to having some friends, family, or yourselves with us again at some time soon.
A Bientot, until we meet again,
Marguerite & team
Joretha V - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik, gesellige bederfnaweek.
Hennie V - Des 2023
Algehele gradering
Bome, voëls en rivier, met kuns en oudhede. So romanties!
Patrick D - Feb 2023
Algehele gradering
Loved it.
Nico C - Apr 2023
Algehele gradering
Romantiese, rustige, oulike plek.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie Nico!
Dit doen ons spannetjie goed om sulke lkrr recvies te lees!
Ons doen ons bes om n besonderse atmosveer van gemak , romantiese details & ietsie anners te create.
Vriendelike groete tot vlg keer, vriende& familie baie welkom!!
Charles,Marguerite & spannetjie.
Paul N - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly service great food.
Palesa D - Des 2022
Algehele gradering
It was a lovely getaway, which is conveniently located.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Thank you so much, we appreciate your input.
We will upload more photos and from guests as well
French regards until next time.
Marguerite and team
Lizelle E - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig. Vriendelike diens. Fantastiese kos en atmosfeer.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie dit beteken werklik baie vir ons en die personeel na so n moeilike reen naweek ons probeer ons beste om ons gaste te bederf en verlede naweek was n uitdaging van noot met tye 12 kaggels gebrand. Sal julle en dalk familie of vriende graagweer wil bederf. Vriendelike groete tot ons weer ontmoet, Charles, Marguerite & spannetjie.
Marna M - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie aangenaam om sulke goeie review te kry-- Vriendelike groete tot vlgjkeer indie mooie sommer!
Bring sommer vriende of familiesaam!
Vriendelike Franse groete,
Marguerite & spannetjie.
Debbie R - Apr 2022
Algehele gradering
Nice place.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Thank you for your welcome input.
We do try our best to spoil & be there for our guests.
Until next time,
Marguerite & team.
Sumanda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige, ontspanne naweek van bederf.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie Sumanda, ons waardeer julle fantastiese resensie. Dit doen ons goed en gee 'n mens weer bietjie krag.
Vriendelike groete
Colien C - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful setting.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Goeiemore Colien,
Dankie vir jou resensie ons waardeer altyd opbouende kritiek.
Ons cottages is almal die groote van die "sunflower" wat wel n klein sit area
bo in die loft area het sowel as onder 'n badkamer & koffiestasie met tafel & bankies in die sit area?
Ons Woud Spa en Antieke kroegpryse is volgens alle gelisensieerde kroeg, restaurant en
akkomodasie pryse - eintlik meer redelik!
Vriendelike groete,
Marguerite & staff
Okkie P - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, romanties, gerieflik en prentjie-mooi.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike aangename review, ons & ons spannetjie waardeer julle tyd om dit vir ons te stuur!
Vriendelike groete tot volgende keer , hoop ons kry nog vriende & familie wat kom kuier van julle kant.
Charles& Marguerite met spannetjie
Karen B - Des 2022
Algehele gradering
Romantiese atmosfeer. Sentral geleë, top diens van Jerry en span.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Ons waardeer werklik julle resensie.
Dit gee sommer vir ons spannetjie met Jerry as die hoof, goeie motivering vir die nuwe jaar.
Vriendelike Franse groete,
Tot julle weer kom kuier,
Marguerite,Jeremaih en span
Eugene V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie romantiese en sjarmante, outentieke ervaring!
La Provence d' Afrique se terugvoer
Bonjour Eugene,
Thanks for your lovely review. The staff and I appreciate your input. Would love to have you back some time with
family or friends.
Good luck for the year ahead.
Marguerite and team
Jansie K - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvryheid was regtig uitstekend.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
DIS vir ons n voorreg om ons bes te probeer om ons gaste te bederf en n bietjie anders te wees met ons etes en aktiwiteite!
Vriendelike Franse groete tot volgende keer,
Marguerite & spannetjie.
Sharon N - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Lees meerKeegan M - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful getaway with amazing staff!
La Provence d' Afrique se terugvoer
Merci beaucoup, my staff & I really appreciate your great review, hope to have you, family or friends back for some more TLC.
A BIENTOT, until we meet again.
Marius S - Des 2021
Algehele gradering
Hierdie is 'n moet-beleef-ervaring wat jou neem op 'n antieke Europese reis in jou eie land!
La Provence d' Afrique se terugvoer
Marius,
Bly ons kon julle so laat terug verlang na Europa. Ons waardeer julle resensie, dit maak ons harde werk die moeite werd.
Franse groete tot vlogende keer.
Marguerite en spannetjie.
Marthie S - Nov 2021
Algehele gradering
It was absolutely fantastic.
Marilize S - Apr 2021
Algehele gradering
La Provence d' Afrique is 'n stukkie van Frankryk naby die Wieg van die Mensdom. Pragtige ontwerp, Franse atmosfeer en kunssinnigheid.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Merci Beaucoup - Ons waardeer sulke opbouende reviews en streef daarna om gaste n stukkie van Frankryk te gee. Nie almal besef wat dit neem om so n dorpie te skep nie.
Vriendelike Franse groete tot volgende keer.
Marguerite en Span
Jacques G - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging, baie goeie kliëntediens en 'french affair' in Magaliesburg.
Liana V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker vinnige wegbreek, nie te ver uit die stad.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer Liana, ons span waardeer dit en dit gee vir ons aanmoediging vir daardie 'spring in ons stap' en om te aanhou probeer.
Vriendelike Franse groete tot volgende keer.
Marguerite en span.
Johan B - Nov 2021
Algehele gradering
Asemrowend mooi maar etes is beslis nie waarde vir geld nie.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Goeienaand Johan,
Baie jammer om te hoor van die kos! Ek sal dit definitief met die staf opneem!
Die waffels het hulle die 1ste keer probeer! Die ontbyt picnic is vars vrugtesap, koffie of tee, vars vrugteslaai , 2 soorte muffins, lekker gebraaide wors, wat spesiaal vir ons gemaak word, hardgekookte eiers & roosterbrood met botter & konfyte,
weet nie wat meer word verwag nie -- veral as julle al 2 keer voorheen daar was-- dis nog aldie jare dieselfde.
Groete,
Marguerite & staf
Kayleigh S - Aug 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
La Provence d' Afrique se terugvoer
MERCI KAYLEIGH-- we really appreciate your review , especially our staff that try their utmost best to be spoiling
our guests! Keep well & hope to have you, friends or family back in the Summer, when everything is beautiful &
green. KIND REGARDS,
MARGUERITE & TEAM
Liz V - Feb 2021
Algehele gradering
We where disappointed, left unhappy.
Lees meerSteven C - Nov 2020
Algehele gradering
A superb experience.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Merci Beucoup, we really appreciate your great review, that makes all our input and attention to detail so worth while.
Hope to have you again later in the year, perhaps in the winter with all our fireplaces going, good comfort food & a nice bottle of red wine. A Bientot, until we meet again. Marguerite & team
Olga H - Aug 2020
Algehele gradering
Die kuier was absoluut heerlik en die gehalte van die die kos, was 'n uitskieter!
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie OLGA waardeer julle review-- kom asb gerus weer kuier later ini jaar om ons restourasie werk aan 'LA PROVENCE' te ondervind!
DIT gaan voorwaar weer BAIE besonders wees!
Sien uit om julle & of VRIENDE & familie dan weer te bederf.
VRIENDELIKE GROETE & sterkte vir die jaar vorentoe,
MARGUERITE & SPANNETJIE.
Matthys De Villiers G - Okt 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties!!!
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie, waardeer julle fantastiese resensie. Gee ons sommer weer lekker vooma! Franse groete tot volgende keer, Marguerite & spannetjie.
Monique O - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful grounds, very tranquil.
La Provence d' Afrique se terugvoer
BAIE dankie vir julle review-- ons waardeer.
kom kuier gerus weer later of vroeg in vlg jaar om die Nuwe gerestoureerde 'LA PROVENCE' te ondervind-- dit gaan voorwaar
baie spesiaal wees!
a bientot -- tot ons weer ontmoet,
Marguerite & spannetjie.
Stephanie D - Jan 2020
Algehele gradering
Perfek vir paartjies.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Ons waardeer altyd opbouende kritiek. Bly julle het geniet, vriendelike groete tot volgende keer!
Marguerite & spannetjie
Dalezanne W - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker gerus en vriendelike diens.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie, ons hoop om julle weer te ontvang met vriende en familie. Groete tot dan. Marguerite en spannetjie.
Jenny T - Sep 2019
Algehele gradering
Net eenvoudig wonderlik van alle kante af.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie, sommer heerlik om sulke gelukkige gaste te hê. Vriendelike groete tot vlg keer, bring die hele familie!
Marguerite en span
Steve P - Sep 2019
Algehele gradering
Indien jy kalmte benodig in jou besige lewe moet jy La Provence d' Afrique besoek.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie Stephen, ons waardeer julle resensie. Ek en my spannetjie probeer baie hard om ons gaste te laat ontspan, lekker te eet en die natuur te waardeer.
Ons tuine word pragtig in die somer. Ek sien julle graag weer.
Vriendelike groete tot dan, Marguerite en personeel.
Annelien J - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker, sal weer gaan kuier.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Beste Annelien,
Baie dankie vir so 'n goeie resensie. Ons probeer ons beste en die personeel voel so wonderlik as gaste hul harde werk so geniet en waardeer word. Opbouende kritiek is ook altyd welkom en help ons om klein probleempies op te los!
Vriendelike groete tot volgende keer,
Marguerite en spannetjie
Charlie V - Jun 2019
Algehele gradering
Jeremia en sy span het die naweek baie besonders gemaak.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Beste Charles,
Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ek en my span waardeer dit baie. Dit maak al ons detail die moeite werd.
Hoop om al jul vriende en familie by ons te kan bederf!
Franse groete tot volgende keer,
Marguerite en span
Deon H - Nov 2019
Algehele gradering
Genotvolle ervaring langs die Magaliesrivier.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Werklike aanmoediging vir ons spannetjie 'dream team' soos ek hulle noem.
Baie dankie vir julle inset, Deon sien uit om julle of vriende en familie weer eendag by ons te bederf.
Vriendelike Franse groete tot dan.
Marguerite en Span.
Darrel R - Aug 2019
Algehele gradering
Great service.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Thanks a lot for your review, we really appreciate it.
Hope to meet friends and family in the future.
Regards,
Marguerite and team.
Linda N - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties, romanties, uitstekende diens, goeie kos - onverbeterlik!
La Provence d' Afrique se terugvoer
BAIE DANKIE ,dit sit sommer weer daar extra huppel in ons werkspan!!
Ons probeer baie hard om dit spesiaal te maak vir ons gaste en waardeer goeie resensies en opbouende kritiek.
Vriendelike groete
MARGUERITE & SPANNETJIE.
Hennie E - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig, pragtig en het aan alle verwagtinge voldoen.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie Hennie ek waardeer julle inset. Ons spannetjie probeer baie hard om 'n spesiale wegkruip & bederf plekkie vir gaste te skep! Vriendelike groete tot volgende keer.
MARGUERITE & SPANNETJIE.
Charmaine V - Aug 2019
Algehele gradering
Iets heeltemal anders.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Merci beaucoup Charmaine,
So bly julle het geniet.
Franse groete tot vlg keer.
Marguerite & Spannetjie
Petra H - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Bly julle kom so rustig wees in hierdie mal wereld daar buite!
Vriendelike groete tot vlig keer.
Marguerite en spannetjie.
Belinda W - Nov 2018
Algehele gradering
Beslis 'n moet om jou siel weer te vind.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie dit doen ons siele goed om sulke goeie komplimente te kry.
Vriendelike groete tot volgende keer.
Sanette J - Jun 2018
Algehele gradering
Franse flair in Afrika
La Provence d' Afrique se terugvoer
Good day Sanette, dit was heerlik om julle te ontmoet en ons stukkie paradys met julle te deel.
Ons sien uit om die res van die familie ook te ontmoet en die Franse manier te bederf.
Groete tot dan.
Marguerite en die droom span.
Judy O - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastic romantic get away.
La Provence d' Afrique se terugvoer
It is great to have such happy clients. We would love to have you back with friends and family.
Regards, Marguerite and team.
Dylan V - Okt 2018
Algehele gradering
Vreeslik rustig met fantastiese diens, plek lyk ook fantasties.
Louise S - Jun 2018
Algehele gradering
It was incredibly nice.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
It is so rewarding to get such a good review. My little dream team and I, strive to give our guests that special experience with small detail and those special touches that make memories.
We appreciate your input, and we are looking forward to meeting you again.
Marguerite and staff.
Dean T - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastic, the food was delicious.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Good day Dean, we really appreciate your input. We loved having you, and we hope to have you and your family or friends again in the near future.
Until we meet again.
Marguerite and the team.
Theresa A - Apr 2018
Algehele gradering
Beautiful, relaxed and intimate.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Thank you for your lovely review, this autumn season is so lovely out there it really infuses guest with new enthusiasm it makes us so happy!
Hope to have you, friends and family back in the near future.
Kind Regards
Marguerite
Ilse V - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastiese, romantiese wegbreek.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Thank you/merci beaucoup. My team and I always feel so good after a couple has enjoyed all our efforts and special touches and gives us that extra oomph for those next guests.
Hope to have you, some friends and family back soon.
A bientot/until we meet again.
French regards,
Marguerite and team
Tessie S - Okt 2018
Algehele gradering
What an experience - very different - very nice.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Thank you for your feedback, we really appreciate it.
Until next time,
Marguerite and Team
Grant R - Mrt 2018
Algehele gradering
If you are looking for something unique and tired of the generic offerings, this is the place for you!
La Provence d' Afrique se terugvoer
Good day Grant,
We appreciate your constructive input, hope to have you with us again sometime, perhaps with some friends or family!
Kind Regards,
Marguerite and Staff
Deon V - Mei 2018
Algehele gradering
Redelik, maar nie regtig waarde vir geld nie.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Dit is baie jammer om so 'n revue te kry, aangesien my spannetjie en ek regtig hard werk om beste diens moontlik te gee. Ons doen kaggels oral, sit elektriese komberse aan, vars blomme, bedien ontbyte by die rivier met warm komberse, doen begeleide woud stap roetes, bak en brou vars op die perseel.
Wees verseker ons sal aanhou probeer.
Elna L - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig, anders, puik diens.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons is eintlik meer vir die romantiese paartjies en nie vir families ingerig nie. Ons kospryse is maar in vergelyking met restaurante. Die kinders was darem ook bo 18 jaar, dus eintlik volwassenes.
Ek is jammer jy het my elke keer gemis.
Vriendelike Franse groete
Marguerite
Christo H - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie van almal in ons spannetjie, 'die dream team ' soos wat ek hulle noem, ons beywer ons om al ons gaste met nuwe moed en ontspanne terug te stuur na die 'hectic' stads lewens!
SIEN uit om julle weer ini mooie somer te bederf met veral die masseerings in die woud by die rivier!!
FRANSE groete tot dan, Marguerite -- EIENAAR.
Christa D - Apr 2017
Algehele gradering
Klein plattelandse Europese ervaring in Gauteng.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie vir julle opbouende resensie. Ons waardeer dit, en streef daarna om presies wat julle genoem het, vir ons gaste te skep. Ons hoop om julle sommer volgende keer met die hele familie te bederf.
Groete tot dan.
Marguerite en span
Melissa R - Mrt 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie, merci.
Dit is altyd bemoedigend om opbouende kritiek te kry vir my en ons staf. Dit maak die klein detail waaraan ons so hard werk die moeite werd!.
Vars blomme, kerse, spesiale servette, kagel-vure, ensovoorts.
A Bientot tot ons weer ontmoet,
Marguerite
Cornie V - Aug 2017
Algehele gradering
'n Wonderlike belewenis!
La Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie, ons bederf julle graag weer.
Groete,
Marguerite en my spannetjie.
Tanya N - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Goeiedag Tanya,
Dankie vir jou opbouende kritiek ons sal definitief na die spieël ini badkamer kyk.
Vriendelike groete
Marguerite en span.
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Nadia S - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderful staff and venue, but could use some TLC.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Merci, will definitely look into that - the winter sheeting always looks antique but is warm and cosy. This look differs from the crisp, summer cotton look.
I am proud of my little team and they appreciate such lovely comments. Until we next meet!
Regards,
Marguerite
Isabel M - Mrt 2017
Algehele gradering
My expectations were higher.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek het meer verwag.
Ek het baie lekker gebly en die diens was fenominaal. Ek het lekker ontbyt geëet by die rivier en die ontbytmandjies was cute. Dit was uitstekend. Die kamers was kleiner as wat dit op die foto's gelyk het. Daar is nie genoeg ligte nie. Die kamers was 'n bietjie donker vir my, maar behalwe dit het ek dit regtig geniet. Dankie
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Hi there, thanks for your review, my team and I always try our very best to give everyone a lovely Getaway.
The rooms are on low lighting for the romance that most couples are looking for and in which we specialise-- so apologies for that one!
Regards,
Marguerite
Dolf J - Mrt 2017
Algehele gradering
Ek dink dit is okay, het meer vewag, die plek is oudtyds en die diens is net die Vrydag baie goed, daarna gemiddeld.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Bon Jour vriende,
Ons plekkie stel 'n ou 16de eeu Franse dorpie voor 'outydse Franse ambiance' en ek verduidelik baie mooi in my info dat dit nie vir die moderne persoon is nie, ons noem ook dat ons nie kredietkaart fasiliteite het nie. Jammer, dis nie vir almal nie.
My staf is presies dieselfde persone oor naweke en ek is net nie die heeltyd aan diens nie. Ek is baie trots op my spannetjie.
Hulle is net daar om te help en te bederf waar hulle kan. Daar is 8 staf-lede vir 20 tot 22 mense.
Vriendelike groete,
Marguerite Gotthard, eienaar.
Sonia V - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties!
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer - dit maak sommer ons harde werk soveel lekkerder om te weet die gaste geniet en waardeer al ons dingetjies!
Vriendelike groete tot volgende keer!
Marguerite & ons span.
Marlize B - Apr 2016
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid en uitstekende diens met heerlike kos.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Altyd lekker om sulke gaste te bederf - dis waarvoor ons daar is - groet en sterkte daar.
Marguerite, eienaar.
Bertus S - Mrt 2016
Algehele gradering
Special experience!
Darren S - Feb 2016
Algehele gradering
Ons ervaring by La Provence het ons verwagtinge ver oorskry!
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Baie lekker om ons gaste so op die Franse manier te bederf!!
Kom kuier gerus met vriende in die winter-- heerlik voor die groot kaggel vure,
winters kos en lekker rooi wyn.
Franse Groete --- a bien tot tot volgende keer!
Marguerite-- eienaar.
Whm T - Jan 2016
Algehele gradering
'n Buitengewoon fantastiese en unieke kuier.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Baie dankie dit doen ons goed om sulke komplimente te kry-- ons begin sommer die nuwe jaar met n hupstootjie!
Heerlik gesels en hoop ons sien julle weer in n lekker koue winter met al die kaggelvure aan en heerlike winterskosse!
Tot ons weer ontmoet.
Kerry H - Jan 2016
Algehele gradering
La Provence d’ Afrique is a relaxation destination that enthralled our senses on so many levels.
Lees meerTanya L - Mei 2016
Algehele gradering
Besonderse unieke en romantiese ervaring.
Gruschenka B - Nov 2016
Algehele gradering
Absolute bliss.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pure euforie.
Vandat jy daar aankom laat Karl en sy personeel jou so welkom voel en die ontbyt by die rivieroewer is fantasties. Karl, dankie dat jy uit jou pad gegaan het om ons verblyf onvergeetlik te maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Thanks for your trouble to review us - it's always so rewarding to us!
Until next time,
Marguerite, Karl & our team
Willem A - Jun 2016
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
La Provence d' Afrique se terugvoer
Merci WILLIE
Ons gaspype vries snags so bad saans IS DIE BESTE, sal n nota daarvan maak, hoop ons sien julle weer ini somer!! FRANSE GROETE tot dan. MARGUERITE eienaar.
Petro B - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, het heerlik gerus en baie lekker geëet.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Dis altyd bemoedigend as gaste ons detail en harde werk waardeer - ongelukkig gaan swak beligting en romanse hand aan hand en verloor n mens die ambiance as ons sterk beligting inbring - ons sal wel kyk waar ons kan verbeter.
Franse groete tot volgende keer,
Marguerite Gotthard - eienaar.
Zandri B - Feb 2016
Algehele gradering
Wonderlike naweek gehad by die mooi plek, uitstekende diens en baie rustige omgewing.
Barbara W - Jan 2016
Algehele gradering
Very friendly, professional service and attention to detail.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Dear Barbara,
Thank you for your review, we enjoyed meeting you guys and appreciate your input.
Kind regards,
Marguerite (owner) & Jeremian (manager)
Eola S - Jul 2016
Algehele gradering
Too noisy being next to the main road.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Bonjour, Thanx for taking the trouble to give us a review - unfortunately we do have some traffic noise but do mention in our welcome letter that if it's a problem we do supply a very good quality earplugs,.Glad you enjoyed the rest of your stay.
Kind regards until next time , MARGUERITE --- OWNER.
Bets D - Des 2016
Algehele gradering
Die gasheer is goed en probeer alles om jou gelukkig te hou. Daar is spinnekoppe net waar jy kyk.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Beste Bets,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit klink sowaar nie asof dit ons plekkie is waarvan jy praat nie. Ons het elke dag gaste en ons spannetjie skoonmakers en chefs is deel van die familie vir jare. Ek doen self inspeksie en ja, as daar reënweer is het die grasdakke soms 'n spinnerak binne sekondes, maar definitief nie soos in jou beskrywing is nie.
Ons aandmandjies is wel baie populêr. Ek sal met Jeremiah opvolg oor hoekom daar sous uitgeval het, miskien het dit skeef gestaan?
Ons streef na ietsie anders en besonders en sal weereens alles deurgaan.
Vriendelike groete,
Marguerite Gotthard - eienaar.
Marianne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Onveilig met trappe wat aan een kant nie relings het nie.
Lees meerLa Provence d' Afrique se terugvoer
Jammer julle het dit nie met my bespreek nie - dan kon ons cottages geruil het.
Dis altyd goed om opbouende kritiek direk van die gaste te hoor en miskien iets te kan verander.
Die cottage langs aan is vir ouer mense en het wel die slaapkamer onder reg langs die badkamer, sou so gou kon verander het?
Dis altyd vir my, as eienaar wat baie tyd aan my gaste spandeer, soos 'n klap indie gesig as gaste nie openlik met 'n mens gesels nie en so 'n swak resensie gee.
Melanie V - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtig.
Johann J - Jul 2015
Algehele gradering
Ek het 'n heerlike ontspanne naweek geniet, iets spesiaals met 'n Europese atmosfeer!
La Provence d' Afrique se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike inset -- dit maak al ons harde werk die moeite werd!
Vriendelike groete tot volgende keer.
MAarguerite -- eienaar.
Gerda V - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie professioneel en vriendelik.
Chris B - Jan 2015
Algehele gradering
'n Lekker wegbreeknaweek.
Jan A - Mei 2015
Algehele gradering
Lekker naby wegkomkansie.
Aretha Z - Aug 2015
Algehele gradering
Algemene ervaring was goed maar die verblyf self het tekortkominge.
La Provence d' Afrique se terugvoer
Dankie vir julle resensie - Outydse Grasdak huisies is definitief n bietjie kouer en donkerder maar bedlampies en staanlampe word verskaf, asook verwarmers, winter lakens, vere duvets en ons noem koue winters ook vir die gaste vooraf - ons is soos in die Drakensberge - koud in die winter - maar probeer dit so knus as moontlik maak. In die somer is dit nou weer 'n heerlike koel en rustige ondervinding.
Die setting en soms besige pad is moeilik om te verander maar aan die ander kant maak die woud SPA en ontbyte by die rivier daarvoor op.
Die etes in die straatcafé met romantiese musiek en outydse 1029 CHEF PUB is ook so uniek - ons probeer werklik met kleiner details soos vars blomme, kerse - mooi romantiese tafel settings en gasvryheid en diens opmaak vir enige ander tekortkominge.
Amanda G - Mei 2015
Algehele gradering
Sal nie weer daar bespreek nie.
Annike K - Jun 2015
Algehele gradering
Absolutely divine.
Riaan N - Jun 2014
Algehele gradering
Puik, totaal iets anders!
Gerrie C - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek in die middel van die week!
Hermien D - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Anouska B - Aug 2014
Algehele gradering
Ons is gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel.
Alida D - Apr 2014
Algehele gradering
Opregte gasvryheid in romantiese "Frankryk"!
Lees meerRosa S - Mei 2014
Algehele gradering
Very interesting...
Eric A - Mrt 2014
Algehele gradering
Pure relaxation
Andre S - Des 2013
Algehele gradering
Uitmuntend!
Fanie W - Des 2013
Algehele gradering
'n Pragtige opset en natuurskoon. Kan doen met meer kelners.
- Kapasiteit: 21 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rustenburg R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang