Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rene

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Dirk B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lekker koud met die aircon. Dit was 'n fantastiese plek en ons het dit so baie geniet. Die lugversorgers was die beste deel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Our stay was incredibly fantastic and thanks to Jennie, our host, we'll definitely be back. Absolutely amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Value for money. We had a very nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2025

Gesellig, betaal vir wat jy kry. Dit was baie lekker. Al wat gekort het is n manier vir n vrou om haar hare tedoen. Daar is net een kragprop in die kamer en dis baie ver van die spiel af. Die mikrogolf oond is baie geroes so ons was bang om dit tegebruik. Die gaste kamer se airkon het nie gewerk nie maar daar is ander sondit was nie erg nie. Die blad se gratis wifi maar daar is nie. Alhoewel daar wel kabels was wat wifi is. Maar verder is dit baie lekker gewees.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kevin L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker. Baie lekker gebly. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Absolutely amazing! We had an awesome stay! Will definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
La Rene
Fantastic, honest guests, a pleasure to accommodate.

Jacobus S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

La Renee is goed geleë, rustig en veilig. Ja, beslis lekker uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Baie lekker gerus. Ja, baie sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frik V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Die verblyf het voldoen aan verwagtings. Die gasheer is super vriendelik. Ons verblyf was goed. Ruim woonstel in 'n veilige kompleks op die eerste vloer. Gaste moet daarop let dat hulle eie handdoeke moet voorsien. Dit word wel op die tariewe afdeling op die webtuiste aangedui.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Lovely well equipped accommodation. Lovely flat. The neighbours across the road are quite noisy but it could have been because of the long weekend. Otherwise we had no other issues with the accommodation. The owners are very helpful, and the complex itself is safe and well maintained. Thank you Jennie and Dirk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La-Rene eenheid 16, Davidson-laan, Meerensee, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiMDgxZjhkLWVkYjktNGI3ZS04NzhlLTQ3YTE4YzZiN2RiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 La-Rene unit16 Davidson Lane 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.79252208145 32.097984552383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang