Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 42 resensies vir La Rene
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kevin L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L

Lekker.

Baie lekker gebly. Vriendelike mense.

Rina H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina H

Ons het baie lekker gekuier en die verblyf was uit die boonste rakke. Baie vriendelik ontvang.

Die verblyf by La-Rene was baie aangenaam. Die plekkie het alles wat mens nodig het en dit is naby aan die inkopie sentrum en ander besienswaardighede. Sal beslis daar gaan bly en beveel dit sterk aan.

Jennae B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennae B

Absolutely lovely stay in an ideal location.

Lovely decorated flat that had thought of everything that could need to have a good stay. Highly recommend staying here. Nice and quiet location that felt safe as well as being close to shops and the beach.

Jacobus S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus S

La Renee is goed geleë, rustig en veilig.

Ja, beslis lekker uitgerus.

Frik V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik V

Die verblyf het voldoen aan verwagtings. Die gasheer is super vriendelik.

Ons verblyf was goed. Ruim woonstel in 'n veilige kompleks op die eerste vloer. Gaste moet daarop let dat hulle eie handdoeke moet voorsien. Dit word wel op die tariewe afdeling op die webtuiste aangedui.

Tania N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania N

Lovely well equipped accommodation.

Lovely flat. The neighbours across the road are quite noisy but it could have been because of the long weekend. Otherwise we had no other issues with the accommodation. The owners are very helpful, and the complex itself is safe and well maintained. Thank you Jennie and Dirk.

Chris S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Het die kuier geniet.

Was 'n gesin met 2 klein kinders. Woonstel is goed toe gerus en gemaklik. Sal aanbeveel. Eienaars is baie behulpsaam.

Elizbe O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizbe O

Baie lekker en die moeite werd.

Dankie vir 'n baie lekker vakansie en 'n lekker blyplek.

Neelchund S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neelchund S

Fishing.

Safe environment. Pool and braai area nice and neat. Close to the beach and mall.

Hermanus M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus M

Calm and enjoyable.

Place is calm and I enjoyed the well-kept pool area. No complaints at all.

Annette B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette B

Ruim, gerieflik en veilig.

Heerlike braai-area by die groot swembad. Elke vertrek het lugreëling. Naby winkels, restaurante en die strand.

Wikus C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus C

Baie wind, woonstel gerieflik.

Oondelemente buitewerking. Lugreeling aanwysings om te gebruik vaag en moes gesoek word.

Juanita R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita R

Goed gebly, daar was net 'n slegte reuk in die kombuis.

Die dreinpype agter die wasmasjien het vreeslik gestink!

Prego R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prego R

Awesome.

The owners of the apartment were caring, kind and helpful. The apartment was very clean and well serviced. I shall undoubtedly book the La-Rene in the future.

Teresa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa B

Puik.

Netjies, ten volle toegeruste eenheid. Veilig. Goeie waarde vir geld.

Adriana G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana G

Rustig

Vriendelik, gasvry en was bereid om die ekstra myl te stap in 'n hartseer tyd. Weereens dankie Jennie.

Leon B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Skitterend

Skitterende eienaars!

Cobus L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L

Skoon, veilige, stil verblyfgeriewe.

Ons was 4 mans in die wooneenheid op 'n visvang-trip. Baie gerieflik gebly met gemaklike braaigeriewe en veilige parkering vir die boot (18 vt ski-boot) en baie naby aan die ski-boot klub.

Jane S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane S

Baie rustige netjiese plekkie waar 4 volwassenes heerlik kon ontspan.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Netjiese plek geleë naby restaurante, winkels, petrolstasies, ens. Die belangrikste - dit was baie naby aan die see waar ons die meeste van die tyd spandeer het. Hulle was dierbaar genoeg om vir ons plek te maak vir die boot en om ons die groot hek se afstandbeheerder te gee sodat ons maklik kon in- en uitbeweeg met die boot. Sal hulle definitief weer besoek en met graagte aanbeveel.

Riana R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Pragtig, netjies, hulpvaardig en baie vriendelike diens.

Dirk gaan regtig uit sy pad om te help waar hy kan. Ons is gehoorgestremd en van Gauteng, dit was geen probleem nie. Dirk het baie goed met ons gekommunikeer en bygestaan met alles. Ons beveel La Renee met graagte aan.

Colin B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B

Was baie lekker.

Sal net 'n grondeenheid verkies, makliker met kinders. Braaigeriewe was netjies en skoon. Net die oond het nie gewerk in ons eenheid nie.

Ella N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella N

Baie netjies en ten volle toegerus.

Wonderlike plek ten volle toe gerus. Een van die beste self-catering plekke wat ons nog gekry het!

Amanda W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W

Vrek lekker.

Netjies, als wat mens kort en Jennie is amazing!

Thandazani M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandazani M

Great place with awesome rooms.

Perfect place to stay in with friendly staff.

Sharon D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Dit was baie lekker.

Dirk was baie aangenaam, die plekkie was baie mooi, netjies en skoon. Dit het ook 'n baie cosy gevoel gehad. Ons was mal oor die plekkie en sal dit beslis aanbeveel.

Remko V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remko V

Ons het lekker gebly.

Woonstel is goed uitgerus, gemaklik en skoon. Diens was great.

Sonia P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia P

Dit het alles wat jy nodig het om lekker gemaklik te rus. Baie netjies binne en die swembad buite is mooi skoon. Ook lekker naby aan die strand.

Lekker rustig en netjies, "home away from home" - alles wat jy nodig het om gemaklik saam met jou kinders te bly. Sal vir seker weer gaan!

Trevor N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor N

Very nice place.

A nice place with entertaining and welcoming owners. I've been to plenty places but not to any as entertaining as this. Highly recommended.

Danie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Puik.

Dit was 'n 200% verbetering na ons teleurstelling, en baie dankie aan julle personeel wat ons so flink gehelp het met 'n ander blyplek.

Catharina B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina B

Gerieflik en lekker gewees.

Verblyf was skoon en netjies en gerieflik. Jenny en Dirk was vriendelik en behulpsaam.

Ria A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria A

Uitstekend.

Was baie behulpsaam en vriendelik.

Jacqueline O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline O

Awesome.

Dit is van die vriendelikste mense! Hulle het ons soos vriende laat voel. Beste wense toegewens vir die pad. Enige tyd bel met vrae en is daar voor jy jou oë knip. Die plek is awesome en sal beslis weer gaan!

Darryl E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl E

Baie aangenaam en waarde vir geld naby die see.

Verblyf net wat ons nodig gehad het en baie bekostigbaar met uitstekende ligging. Skoon en netjies.

Petro O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Heerlik - baie rustig en ontspannend.

Die woonstel is pragtig gemeubileer, die beddens en beddegoed baie netjies en skoon. Die kombuis was vol toegerus plus nog ektras sou jy dit wou gebruik (wasmasjien, strykyster en -plank). Die uitsig is kalmerend – baie bome en struike, en dis naby die strand, winkels en ander geriewe. My komplimente aan die eienaars. Baie dankie vir julle aandeel om ons vakansie iets besonders te maak.

Nadine S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine S

Baie lekker gewees, baie dankie.

Ek sal La Rene aanbeveel, baie skoon en netjies, baie dankie.

Magda B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda B

Jennie en Dirk het ons laat tuis voel.

Die plekkie self is baie gerieflik, maar kort 'n goeie skoonmaak. Dit is ook langs 'n hoofpad so as jy nie gewoond is aan verkeer nie kan dit 'n probleem wees. Dit is egter ideaal geleë naby 'n strand en 'n mall.

Tania E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania E

Heerlik gebly en gekuier.

Dankie Jennie, dit was lekker om jou te ontmoet. Die woonstelle is rustig en die mense vriendelik. Sal graag weer daar gaan vakansie hou.

Zane L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane L

Goeie waarde vir geld, goeie ligging, baie netjiese eenheid.

Baie beïndruk met hierdie area, baie rustiger as die Suidkus. Sal definitief terugkom. Eenheid was baie netjies en goed toegerus. Vriendelike eienaars.

La Rene se terugvoer

Hi Zane, baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit om julle gou weer hier te sien!
Groete
Jennie

La Rene
Neels V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels V

Vriendelike mense, mooi plekkie en goeie ligging.

Baie lekker gebly by La-Rene. Vriendelike eienaars. Netjiese en skoon blyplek. Baie veilig en dis op 'n goeie plek geleë.

La Rene se terugvoer

Hi Neels

Baie dankie vir die jou "revview". Ons wardeer dit baie. Hoop om julle gou weer hier te sien!

Groete
Jennie

La Rene
Grant S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant S

Service was excellent. We appreciate all they have done for us!

Jennie, thank you, thank you, thank you! The service, assistance, accommodation - all of it was brilliant!

La Rene se terugvoer

Hi Grant
Thank you so much for your comment on the review. It is much appreciated.
You are most welcome, and it was only a pleasure dealing with you guys.
Hope to see and deal with you again in the future!

Kind Regards,
Jennie

La Rene
Chris E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Ons het baie lekker gebly.

Baie netjies en gemaklik geleë naby aan strand en winkels.

Hannelien L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelien L

Swembad vuil. Geen inventaris word gedoen nie. Opsigter glad nie in beheer nie!

Heerlike vakansie woonstel. Net jammer van die vuil swembad. Geen inventaris word gedoen voordat volgende besoekers ingaan om seker te maak dat alles skoon en netjies is nie. 'n Mens is ook nie verseker van jou afdak nie aangesien permanente inwoners dit gebruik en die opsigter is glad nie in beheer nie.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La-Rene eenheid 16, Davidson-laan, Meerensee, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiMDgxZjhkLWVkYjktNGI3ZS04NzhlLTQ3YTE4YzZiN2RiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 La-Rene unit16 Davidson Lane 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.79252208145 32.097984552383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang