La Rene
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Kevin L - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Rina H - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en die verblyf was uit die boonste rakke. Baie vriendelik ontvang.
Jennae B - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely lovely stay in an ideal location.
Jacobus S - Jan 2024
Algehele gradering
La Renee is goed geleë, rustig en veilig.
Frik V - Mei 2024
Algehele gradering
Die verblyf het voldoen aan verwagtings. Die gasheer is super vriendelik.
Tania N - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely well equipped accommodation.
Chris S - Mrt 2023
Algehele gradering
Het die kuier geniet.
Elizbe O - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en die moeite werd.
Neelchund S - Des 2023
Algehele gradering
Fishing.
Hermanus M - Jul 2023
Algehele gradering
Calm and enjoyable.
Annette B - Feb 2023
Algehele gradering
Ruim, gerieflik en veilig.
Wikus C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie wind, woonstel gerieflik.
Juanita R - Jun 2023
Algehele gradering
Goed gebly, daar was net 'n slegte reuk in die kombuis.
Prego R - Jun 2022
Algehele gradering
Awesome.
Teresa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik.
Adriana G - Des 2021
Algehele gradering
Rustig
Leon B - Nov 2021
Algehele gradering
Skitterend
Cobus L - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon, veilige, stil verblyfgeriewe.
Jane S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustige netjiese plekkie waar 4 volwassenes heerlik kon ontspan.
Lees meerRiana R - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtig, netjies, hulpvaardig en baie vriendelike diens.
Colin B - Jun 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Ella N - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en ten volle toegerus.
Amanda W - Des 2018
Algehele gradering
Vrek lekker.
Thandazani M - Nov 2018
Algehele gradering
Great place with awesome rooms.
Sharon D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Remko V - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Sonia P - Apr 2018
Algehele gradering
Dit het alles wat jy nodig het om lekker gemaklik te rus. Baie netjies binne en die swembad buite is mooi skoon. Ook lekker naby aan die strand.
Trevor N - Jan 2018
Algehele gradering
Very nice place.
Danie S - Nov 2018
Algehele gradering
Puik.
Catharina B - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik en lekker gewees.
Ria A - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Jacqueline O - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome.
Darryl E - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en waarde vir geld naby die see.
Petro O - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik - baie rustig en ontspannend.
Nadine S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker gewees, baie dankie.
Magda B - Jun 2017
Algehele gradering
Jennie en Dirk het ons laat tuis voel.
Tania E - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly en gekuier.
Zane L - Mrt 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, goeie ligging, baie netjiese eenheid.
La Rene se terugvoer
Hi Zane, baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit om julle gou weer hier te sien!
Groete
Jennie
Neels V - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense, mooi plekkie en goeie ligging.
La Rene se terugvoer
Hi Neels
Baie dankie vir die jou "revview". Ons wardeer dit baie. Hoop om julle gou weer hier te sien!
Groete
Jennie
Grant S - Nov 2015
Algehele gradering
Service was excellent. We appreciate all they have done for us!
La Rene se terugvoer
Hi Grant
Thank you so much for your comment on the review. It is much appreciated.
You are most welcome, and it was only a pleasure dealing with you guys.
Hope to see and deal with you again in the future!
Kind Regards,
Jennie
Chris E - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Hannelien L - Jun 2015
Algehele gradering
Swembad vuil. Geen inventaris word gedoen nie. Opsigter glad nie in beheer nie!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La-Rene eenheid 16, Davidson-laan, Meerensee, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang