Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rene

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Kevin L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker. Baie lekker gebly. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons het baie lekker gekuier en die verblyf was uit die boonste rakke. Baie vriendelik ontvang. Die verblyf by La-Rene was baie aangenaam. Die plekkie het alles wat mens nodig het en dit is naby aan die inkopie sentrum en ander besienswaardighede. Sal beslis daar gaan bly en beveel dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennae B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Absolutely lovely stay in an ideal location. Lovely decorated flat that had thought of everything that could need to have a good stay. Highly recommend staying here. Nice and quiet location that felt safe as well as being close to shops and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

La Renee is goed geleë, rustig en veilig. Ja, beslis lekker uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frik V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Die verblyf het voldoen aan verwagtings. Die gasheer is super vriendelik. Ons verblyf was goed. Ruim woonstel in 'n veilige kompleks op die eerste vloer. Gaste moet daarop let dat hulle eie handdoeke moet voorsien. Dit word wel op die tariewe afdeling op die webtuiste aangedui.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Lovely well equipped accommodation. Lovely flat. The neighbours across the road are quite noisy but it could have been because of the long weekend. Otherwise we had no other issues with the accommodation. The owners are very helpful, and the complex itself is safe and well maintained. Thank you Jennie and Dirk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Het die kuier geniet. Was 'n gesin met 2 klein kinders. Woonstel is goed toe gerus en gemaklik. Sal aanbeveel. Eienaars is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizbe O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

Baie lekker en die moeite werd. Dankie vir 'n baie lekker vakansie en 'n lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Neelchund S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Fishing. Safe environment. Pool and braai area nice and neat. Close to the beach and mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hermanus M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2023

Calm and enjoyable. Place is calm and I enjoyed the well-kept pool area. No complaints at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La-Rene eenheid 16, Davidson-laan, Meerensee, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiMDgxZjhkLWVkYjktNGI3ZS04NzhlLTQ3YTE4YzZiN2RiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 La-Rene unit16 Davidson Lane 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.79252208145 32.097984552383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang