Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rene

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La-Rene eenheid 16, Davidson-laan, Meerensee, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La-Rene is 'n moderne, ten volle gemeubileerde eenheid met 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort en daar is 'n oond, mikrogolf en 'n yskas/vrieskas in die kombuis. Die sitkamer het 'n TV en 'n dekodeerder (beperkte kanale) en daar is lugversorging in al die vertrekke. Gaste kan 'n vleisie op die kole gooi by die onderdakbraaiplek (aparte braaigeriewe is ook beskikbaar). Onderdakparkeerplek is beskikbaar agter 'n outomatiese hek.

Die eenheid is stapafstand vanaf 'n kafee, restaurant en 'n kroeg. Die swemstrand, ski-bootklub, winkelsentrum is ook net 1 kilometer van La-Rene af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Schalk G
Saam met vriende
5.0
Value for money. We had a very nice stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Kevin L
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Baie lekker gebly. Vriendelike mense.
Jan 2024
Rina H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gekuier en die verblyf was uit die boonste rakke. Baie vriendelik ontvang. Die verblyf by La-Rene was baie aangenaam. Die plekkie ...
Sien meer
Okt 2023
Jennae B
Saam met vriende
5.0
Absolutely lovely stay in an ideal location. Lovely decorated flat that had thought of everything that could need to have a good stay. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Jacobus S
Gesin met tieners
4.8
La Renee is goed geleë, rustig en veilig. Ja, beslis lekker uitgerus.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • La-Rene eenheid 16, Davidson-laan, Meerensee, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Rene het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La-Rene eenheid 16, Davidson-laan, Meerensee, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiMDgxZjhkLWVkYjktNGI3ZS04NzhlLTQ3YTE4YzZiN2RiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 La-Rene unit16 Davidson Lane 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.79252208145 32.097984552383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang