Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Residence

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie-France Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir La Residence
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Neville T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville T

Alles soos adverteer.

Baie lekker, vriendelik en skoon. Mal oor hondjie.

La Residence se terugvoer

Thank you, Neville. You're welcome anytime. Regards, La Residence.

La Residence
Linda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Stil uit die pad maar tog naby alles.

Ons het 'n warm ontvangs gehad. Die kamer was koel ten spyte van loadshedding en buitengewone hitte. Die tuin was natuurlik uit die boek uit. Die plekkie is stap afstand van die strand en winkelsentrum met alles wat nodig is, en ons sal vir seker weer daar wil bly. Die eienaars en die 2 troeteldiere is vriendelik.

La Residence se terugvoer

Thank you, Linda. You are most welcome anytime. Regards, Marie-France.

La Residence
Annolien L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien L

Baie mooi en netjiese gastehuis.

Ons was baie gelukkig. Die eienaars, Marie en haar man, is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle sal ons vir seker weer sien.

Johannie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannie B

Heerlik gebly en gekuier. Mense super vriendelik.

Lieflike stil area. Honde op perseel liefdevol en maak atmosfeer sommer (homely).

Selwyn P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn P

Excellent and definitely to be repeated.

Most welcoming place to stay. Really felt like home. Marie-Franc and Zoomies are great hosts.

La Residence se terugvoer

Thank you Selwyn, hope to see you again. Kind Regards, Marie-France.

La Residence
Launce M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M

Great overnight spot.

The venue met all expectations.

Ansie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Pragtige kamer, netjies en huislik.

Baie oulike eienaars. Heerlik gekuier.

La Residence se terugvoer

Thank you Ansie, please come again, you are most welcome. Best wishes for the festive season. Regards, Marie-France.

La Residence
Michelle B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Baie lekker.

Marie en haar man is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n eer om hulle te ontmoet. Die honde op die perseel is baie goed gemanierd en baie vriendelik.

La Residence se terugvoer

Thank you Michelle it was wonderful to meet you and I have a special place in my heart for the little doll. Stay safe and take care. Regards from us all.

La Residence
Isebell M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isebell M

Was amazing and very comfortable.

Excellent value, great hosts, super clean.

La Residence se terugvoer

Thank you for your review, it is really appreciated. Regards Marie-France

La Residence
Erica B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B

Huislik, rustig, vriendelik, veilig.

Lieflike, huislike verblyf, naby die strand en mooi winkels. Die kamer is gerieflik en skoon, en het nie van beurtkrag geweet nie.

La Residence se terugvoer

Thank you for your review, hope to see you again sometime soon. Best wishes for your move.

La Residence
Judy P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P

Baie vriendelike mense en warm ontvangs.

Ons het 'n baie warm en vriendelike ontvangs gehad. Marie-France het ons baie welkom laat voel.

La Residence se terugvoer

Thank you Judy sorry we couldn’t see more of you, as you know our urgency. Please feel free to visit again you are most welcome. Stay safe.Kind Regards. Marie-France. 🌸

La Residence
Sadie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadie G

A beautiful place, it is like home from home. Friendly hosts. Place was spotless.

La Residence has solar power and beautiful gardens. The photographs do not do justice to the place. The location is close to beaches and restaurants. Easy access.

La Residence se terugvoer

Thank you for the review and you are most welcome to return. Kind regards. Marie-France.

La Residence
Noelene P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene P

Very comfortable stay.

Borehole water, gas geyser and solar power were a definite plus. Marie France and Zoomie are friendly and hospitable. I will definitely stay there again when in Ballito.

La Residence se terugvoer

Thank you, we enjoyed hosting you and welcome you back with pleasure. Regards. Marie-France.

La Residence
Antoinette O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

Veilig, netjies, vriendelik.

Baie lekker gebly, netjies en veilig.

La Residence se terugvoer

You are most welcome. Regards Marie-France.

La Residence
Carina M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M

Very pleasant and neat.

La Residence is a very clean and pleasant place to stay. They are very warm and friendly people. We had absolutely zero complaints. I would definitely recommend them to anyone!

La Residence se terugvoer

Thank you we will have you back anytime. Glad you enjoyed your stay. Keep well.

La Residence
Anthony B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Comfortable and well appointed accommodation.

Facilities were comfortable and the location was convenient.

La Residence se terugvoer

Thank you for the review we welcome you back again. Kind Regards. Marie-France.

La Residence
Byron L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron L

Eenvoudig, maar netjies. Perfek vir korttydperk-verblyf, alles wat benodig word. Vriendelike, aangename eienaars.

Nie 100% selfsorg nie, sal nie eie kos daar kan maak nie, maar sal wel kan braai. Anders as dit is dit die ideale plek vir 'n paar aande se verblyf. Die eienaars bly op selfde perseel, is baie behulpsaam en baie vriendelike mense, skroom nie om te help indien nodig nie. Ongelukkig geen afdak of so vir 'n mens se motor nie.

La Residence se terugvoer

So sorry you could not make food during your stay, but La Residence is not a self-catering establishment as mentioned on the page, a heat-up only, however it does have a toaster, kettle, microwave, coffee/tea station, and a weber and braai, so breakfast and lunch or even a cooked dinner could have been had there. We do not have space to erect further garages for guest vehicles on our property, but there are cover awnings all around the house to your rooms, it is only about 6- 10 steps from your vehicle to the covered awnings to your units. As stated on the web page we are 400 meters from the beach location. Thanks for the review.

La Residence
Lydia M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M

Die verblyf was besonders aangenaam. Alles was 5-ster. Sal beslis weer gaan en dit baie sterk aanbeveel.

Ons is hartlik ontvang en het ons verblyf daar baie geniet. Die kamer was baie netjies en gerieflik. Die tuin is pragtig en die honde en kat is baie vriendelik. Die eienaars is wonderlike mense wat ons laat tuis voel het. Ons beoog om elke jaar daar te gaan kuier.

Trevor K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor K

Great place and hassle free.

Hassle free and easy option.

La Residence se terugvoer

Thanks Trevor, you are welcome anytime. It was great having you.

La Residence
Arina M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina M

Rus en vrede, waarde vir geld.

Baie aangename en vriendelike ontvangs gehad. Goed toegeruste kamer met: yskas, mikrogolf, lugversorger, dakwaaier en ander kombuistoebehore. Die kamer is keurig gemeubileerd - Baie netjiese verblyf met daaglikse skoonmaakdiens. Kan aanbeveel.

La Residence se terugvoer

Thank you most welcome. Regards. La Tesidence.

La Residence
Glenn S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glenn S

My mistake, this is accommodation only, not self-catering.

Not enough cupboard space for clothes. Also patio table right outside 2nd unit bedroom window. Good news, no load shedding, there is solar power.

La Residence se terugvoer

So sorry you didn’t find that six shelves and full hanging space was not enough. As well as a small cupboard under the tv. Regarding your table you could have moved it across to your side if you so wished but you never mentioned it, sorry. Regards, Marie-France

La Residence
Renitha V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renitha V

Het heerlik gerus.

Mees gasvrye mense wat ek al besoek het. Sal definitief weer daar gaan kuier.

La Residence se terugvoer

Thank you you are most welcome anytime.
We so enjoyed hosting you.
Kind regards.

La Residence
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Rodney R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney R

'n Gastehuis weg van die geraas maar naby genoeg om 'n gemaklike tyd te kan hê.

La Residence se eienaars is omgee mense, altyd behulpsaam en vriendelik. Die kamer en geriewe is netjies, diens baie goed en die buite omgewing pragtig en alles in stand en netjies. Selfs die honde is vriendelik! Ons is as vriende daar weg ten spyte daarvan dat ons mekaar nie voorheen geken het nie. Ek sal die plek met vrymoedigheid kan aanbeveel.

La Residence se terugvoer

We so enjoyed hosting you and welcome you back anytime.
Stay well. Thank you.

La Residence
Raymond J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Raymond J

Too much interference from owner.

Dogs barking when you get home anytime makes your stay uncomfortable.

La Residence se terugvoer

So sorry you found our dogs barking on arrival an irritation, and us trying to stop the barking, they are our security and we have not had any break ins for the last 8 years. We also have a year old puppy which takes time to get used to everyone. If you could tell us where to improve our customer service, and our clean and tidy units which are fully serviced everyday, and linen change every four days, we happy to help.

La Residence
Ineke H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke H

Lovely place. Very neat and tidy. Friendly people.

We had a nice stay. A lot of privacy. Will definitely visit again.

La Residence se terugvoer

Thank you most welcome anytime. Regards. La Residence

La Residence
Mark H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Pleasant and peaceful environment, will definitely stay at La Residence again.

The accommodation is clean and always tidy and the owners are friendly and respect your privacy.

La Residence se terugvoer

You are most welcome and thank you for your review. Keep well. La Residence

La Residence
Henriette S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S

It was a lovely few days. Felt very much at home. Very kind and friendly hostess.

The weather was bad but the stay was wonderful. We felt so at home. Everything was more than we expected. Clean, spacious, comfortable and the garden is beautiful.

La Residence se terugvoer

Thank you for your review please come again we are delighted to host you.

La Residence
Cecile S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Ons het 6 heerlike nagte oorgebly in 'n ruim skoon kamer binne stapafstand van die see.

Die eienaars is baie vriendelik en het alles moontlik gedoen om ons verblyf aangenaam en rustig te maak. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly in die toekoms. Baie dankie!

La Residence se terugvoer

You are both so very welcome anytime. So enjoyed meeting you and hosting you. Please stay safe and take care. Thank you for your review.
Kind regards,
Marie-France. 🌺🌺

La Residence
Francois P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Ongelooflik lekker, alles was perfek

Die eienaars was baie hulpsaam en was altyd daar as ons iets nodig gehaad het.Die plek is bitter mooi en word daagliks skoongemaak. Sal definitief weer aanbeveel.

Francois J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Als wat jy nodig het.

DStv, aircon, WiFi, skoon, netjies, groot gemaklike bed, mikrogolf, ketel en eetgerei. Marie-France is 'n baie vriendelike gasvrou en hulle respekteer jou privaatheid ook. Stapafstand van die strand en eetplekke.

La Residence se terugvoer

Thank you we so enjoyed having you, welcome back anytime. Regards. Marie-France.

La Residence
Francois M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Verfrissend, privaat, gesellig. Heerlike bed en badkamer, dakwaaier.

Woorde ontbreek. Die ligging is van so 'n aard dat mens net vir die noodsaaklike hoef te ry, pragtig ingerig, bespreking was baie gemaklik, adres was maklik om te kry, alles was gereed met ons aankoms en verblyf. Marie-France en Zoomie is wonderlike, gasvrye en baie gawe mense! Ons sien baie uit na ons volgende besoek.

Stephan C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C

Well situated.

Very clean and neat.

Conraad E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conraad E

Baie netjies en rustige verblyf.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Sal dit beslis aan beveel.

Magriet K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet K

Fantasties, vriendelik hoogs aanbeveel!

Marie-France en haar eggenoot is fantastiese gashere, baie geniet. Sal beslis weer daar gaan bly!

La Residence se terugvoer

Thank you we would love to see you again at La Residence.

La Residence
Floris S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Floris S

Werklik aangenaam, met persoonlike teenwoordigheid van die eienaar.

Goed geleë, privaat en veilig. Aangename eienaars.

Attie J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie J

Baie goed geleë en 'n rustige atmosfeer.

Baie netjiese en rustige deel van Ballito. Naby aan die see en sonpanele vir beurtkrag. Het baie lekker gebly.

Danny P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danny P

Dis 'n baie leker plek en baie rustig.

Die mense is baie lekker en baie behulpsaam.

Michael D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

Very very pleasant.

Marie-France and Zoomi are very friendly hosts. Garden is beautiful. Dogs let us pet them they came and greeted us every morning. Well-mannered and not beggars. Very joyful stay, beautiful garden. Highly recommended.

La Residence se terugvoer

You are most welcome. Thank you.

La Residence
Tyrone G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrone G

It was an amazing stay, perfect hosts and clean accommodation, had everything we required.

The accommodation is modern and clean, great to have an aircon, TV, and other utilities. Hosts are friendly and kind, help in any way possible.

Ansie K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie K

Marie-France baie oulike vriendelike gas, dadelik welkom laat voel. Sy het ons als mooi verduidelik, en hul het die mooiste tuin. Ons kan hul plekkie aanbeveel.

Pragtige plek, baie skoon.

Tanya B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Comfortable and clean unit.

Friendly host on arrival. The room is private and I enjoyed a comfortable stay with a friend.

La Residence se terugvoer

Thank you, welcome anytime.

La Residence
Rulene V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulene V

Presies wat ons verwag en nodig gehad het, gemaklik stapafstand vanaf restaurante en strand - dankie!

Sien sterre.

La Residence se terugvoer

Thank you very much, we hope to host you again soon. Kind regards, Marie-France.

La Residence
Vanessa P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa P

Absolutely wonderful stay. Fabulous hosts!

Marie-France and her family were absolutely amazing. The stay was lovely and worth every cent.

La Residence se terugvoer

Thank you very much, we were so glad to have hosted these great guys. Best wishes for the next chapter of their lives. Regards

La Residence
Annalize K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize K

Alles netjies en skoon, 'n plesier om daar te wees.

'n Netjiese, skoon kamer, lekker beddens, altyd warm water en eienaars wat jou verwelkom soos lank verlore familie.

La Residence se terugvoer

Thank you for your review, we were so happy to have hosted you and hope to see you again. Kind regards, Marie-France.

La Residence
Stephan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Baie lekker.

Die verblyf is baie lekker met baie vriendelike ontvangs.

Sanet S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

My new go to residence for future Ballito visits.

The place you stay plays a huge part in how your holiday goes. This was the best holiday we've ever been on. Daily turn down service. Fast WiFi. DStv. Great beds. Friendly service. Amazing stay!

Rio D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rio D

Very friendly and a lovely couple welcomed us and made us felt at home.

We would've loved to stay longer if we could. Very neat and comfortable accommodation in a lovely quiet area. Close to all amenities. Will definitely go back again.

Michael T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael T

Friendly, welcoming, cleanliness, warmth, and most relaxing.

On arrival we were met by Marie-France and Tumi her husband. They were most welcoming and explained the layout of the what-nots and do's of our stay. Our room was so inviting and fresh with all the amenities possible. We never felt afraid or nervous of anyone breaking in as they had 2 big Labradors guarding La Residence. Marie-France asked us daily if we were happy and satisfied with everything. We would have loved to have the means to have stayed longer. I would not hesitate to go there every year.

La Residence se terugvoer

Thank you so much and we would have you back anytime. So glad that your stay was a memorable one. Stay safe and keep well. Kind Regards from us both.

La Residence
Giuseppe & Vanessa C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giuseppe & Vanessa C

Very happy.

Was very good and friendly, nice bed!

Willem C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem C

Sentraal geleë.

Sentraal geleë en skoon met vriendelike ontvangs.

Piet V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Die kamer was baie netjies en die eienaars baie vriendelik, maar hulle honde wat konstant dreig om ons byt het baie gepla!

Die verblyf was goeie waarde vir geld, en die eienaars is baie vriendelik. Die eenheid was mooi netjies en skoon. Die dakwaaier het vanself aan gegaan en het die vetrek koud gemaak, veral omdat dit wintertyd is. Maar die twee groot honde wat heeltyd gedreig het om ons te byt het veroorsaak dat ons te bang was om na ons voertuig te gaan om iets te gaan haal. Ek het ook in honde-bollie getrap wat ek toe in die kamer ingetrap het - en toe moes skoonmaak. Selfs toe ek die sleutel gaan teruggee het, het die hond gedreig om my te byt. Dit was die laaste indruk van my verblyf toe ek daar weg is. Ons was dankbaar om daar weg te kom. "Toemaar hy lawaai net" is nie goed genoeg nie.

La Residence se terugvoer

Good day Piet,

I have seen your review and wish to apologize for my dogs being a problem during your stay, however, they could have been put in their kennel if that would have been requested. Due to the fact that I was in the hospital, and my daughter was at home, this could have been resolved quite easily. They have never bitten anyone and I have guests in regularly and often with children. I just felt I needed to let you know.

Hopefully, we will have the pleasure of hosting you again. Have a good week.

Kind regards,
Marie-France Robert
La Residence

La Residence
Blythe B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blythe B

Would have stayed longer if we could have!

My friend and I booked pretty last minute but we weren't at all disappointed. Very friendly host and lovely room! You won't go wrong.

La Residence se terugvoer

Thank you very much would love to host you again.

La Residence
Zieta O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zieta O

We loved our stay despite all the rain. Wonderful hostess.

Rooms were comfortable and all our needs were met perfectly. Beautiful area and super close to everything.

La Residence se terugvoer

Thank you for the great review you are welcome anytime. Take care and keep safe. Regards.

La Residence
Magdalena D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena D

Dit was 'n baie lekker kuier by baie vriendelike mense.

Ons het die kuier vreeslik baie geniet. Naby alles. Kamer was baie skoon en netjies. Die landlords was baie vriendelik en hulpvaardig.

La Residence se terugvoer

Hello Magdalena, thank you for the review. We were so happy to host you and we hope to see you again. Keep safe.

La Residence
Karin V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Baie lekker en rustig.

La Residence het 'n vriendelike verwelkoming met skoon en netjiese kamers. Hulle geriewe is gemaklik en net wat ons nodig gehad het vir die naweek. Ons het elke oggend strand toe gestap en kon gemaklik elke aand slaap. Marie-France en haar man is baie opreg en vriendelik en het die naweek vir ons baie gemaklik gemaak. Sal definitief weer teruggaan volgende keer.

La Residence se terugvoer

Thank you very much, it was a pleasure.

La Residence
Bart V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bart V

Eienaars is betrokke om jou verblyf aangenaam te maak.

Net so sentraal geleë dat jy nie regtig nodig het om te ry nie. Lekker tuin om in te ontspan.

Annette V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Ruim skoon en baie netjiese verblyf. Sal plek hoog aanbeveel.

Baie vriendelike, gawe mense. Plekkie was silwerskoon en ruim. Heerlik gekuier. Sal enige tyd weer daar gaan oorbly. Baie dankie aan die gasvrou en gasheer.

La Residence se terugvoer

Thank you for your review we were very happy to host you and we look forward to seeing you again. Keep well and stay safe.

La Residence
Bernard W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard W

What a pleasure our stay was, although short our hosts gave us a warm welcome. Beautiful rooms with air-con, fan was more than adequate.

Accommodation set in a beautiful garden. Felt like home away from home.

La Residence se terugvoer

Thank you very much for your review.
You are most welcome anytime.
Regards. Marie-France.

La Residence
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilary-rylaan 110, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a30dc11e337b2fc8687d222d659b8766cfbafc9cbc81788287c87b56994d03e0e7cb720f29d215ac15ac9d800f415758323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 110 Hilary Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.53183 31.2179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang