Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Residence

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Neville T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Alles soos adverteer. Baie lekker, vriendelik en skoon. Mal oor hondjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-France
La Residence
Thank you, Neville. You're welcome anytime. Regards, La Residence.

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Stil uit die pad maar tog naby alles. Ons het 'n warm ontvangs gehad. Die kamer was koel ten spyte van loadshedding en buitengewone hitte. Die tuin was natuurlik uit die boek uit. Die plekkie is stap afstand van die strand en winkelsentrum met alles wat nodig is, en ons sal vir seker weer daar wil bly. Die eienaars en die 2 troeteldiere is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-France
La Residence
Thank you, Linda. You are most welcome anytime. Regards, Marie-France.

Annolien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie mooi en netjiese gastehuis. Ons was baie gelukkig. Die eienaars, Marie en haar man, is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle sal ons vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik gebly en gekuier. Mense super vriendelik. Lieflike stil area. Honde op perseel liefdevol en maak atmosfeer sommer (homely).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selwyn P
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Excellent and definitely to be repeated. Most welcoming place to stay. Really felt like home. Marie-Franc and Zoomies are great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-France
La Residence
Thank you Selwyn, hope to see you again. Kind Regards, Marie-France.

Launce M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Great overnight spot. The venue met all expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie B
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Pragtige kamer, netjies en huislik. Baie oulike eienaars. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-France
La Residence
Thank you Ansie, please come again, you are most welcome. Best wishes for the festive season. Regards, Marie-France.

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Marie en haar man is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n eer om hulle te ontmoet. Die honde op die perseel is baie goed gemanierd en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-France
La Residence
Thank you Michelle it was wonderful to meet you and I have a special place in my heart for the little doll. Stay safe and take care. Regards from us all.

Isebell M
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Was amazing and very comfortable. Excellent value, great hosts, super clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-France
La Residence
Thank you for your review, it is really appreciated. Regards Marie-France

Erica B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Huislik, rustig, vriendelik, veilig. Lieflike, huislike verblyf, naby die strand en mooi winkels. Die kamer is gerieflik en skoon, en het nie van beurtkrag geweet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-France
La Residence
Thank you for your review, hope to see you again sometime soon. Best wishes for your move.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie-France Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilary-rylaan 110, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a30dc11e337b2fc8687d222d659b8766cfbafc9cbc81788287c87b56994d03e0e7cb720f29d215ac15ac9d800f415758323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 110 Hilary Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.53183 31.2179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang