Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Residence

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilary-rylaan 110, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Residence is ’n gastehuis in Ballito wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is sowat 450 m vanaf Willard Beach, restaurante, en ander besienswaardighede in die area.

Verblyf word in 2 eenhede gebied wat elk oopplan is en ’n privaat ingang het. Elke eenheid het verhit- en eetgeriewe soos ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Badhanddoeke, seep, toiletpapier en bedlinne word voorsien.

Elke eenheid het lugversorging, ’n plafonwaaier, TV met 24 kanale en gratis WiFi. Elke eenheid lei na ’n privaat stoep-area met 'n tafel en 2 stoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

La Residence is sowat 250 m vanaf ’n klein winkelsentrum met ’n wassery, droogskoonmaker, branderplankwinkel, Checkers en ander winkels, en 3 km vanaf Ballito Junction Regional Mall.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sonja G
Saam met lewensmaat
5.0
The unit was wonderful, clean, and offered great value in a beautiful, homely setting. Lovely relaxed environment. The unit was wonderf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Johan S
5.0
Comparable to the retirement resort my grandmother died in recently. Unfortunately, there were power and network outages during my stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Rooksana C
Saam met lewensmaat
5.0
The accommodation was clean and service delivery was great. The place was amazing and so was the service. Great hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Neville T
Besigheidsreis
5.0
Alles soos adverteer. Baie lekker, vriendelik en skoon. Mal oor hondjie.
Apr 2024
Diederik Petrus V
Saam met lewensmaat
5.0
Stil uit die pad maar tog naby alles. Ons het 'n warm ontvangs gehad. Die kamer was koel ten spyte van loadshedding en buitengewone hitte. Die tuin wa...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie-France Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hilary-rylaan 110, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilary-rylaan 110, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a30dc11e337b2fc8687d222d659b8766cfbafc9cbc81788287c87b56994d03e0e7cb720f29d215ac15ac9d800f415758323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 110 Hilary Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.53183 31.2179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang